Vandag se sportnuus

Krieket 

By die IKR se Kampioenetrofee is die laaste groepwedstryd gister beslis.

Sri Lanka       236 (49.2 / 50 bb)

Pakistan        237/7 (44.5 / 50 bb)

Pakistan wen met 3 paaltjies (met 31 balle oor)

Bepalings vir die halfeindstryde:

 

Tennis

Na afloop van die Franse Ope lyk die jongste wêreldranglyste só:

 

Internasionale Rugby

Die Britse en Ierse Leeus speel vandag in hul vierde wedstryd van hul toer deur Nieu-Seeland. Die wedstryd teen die Highlanders begin vanoggend om 09:35.

Saterdag speel die Springbokke teen die Franse Hane in die tweede toets van die huidige reeks. Een van die vrae wat beantwoord moet word, is wie in Jesse Kriel se plek gaan speel nadat hy Saterdag harsingskudding opgedoen het. Lionel Mapoe en Frans Steyn is die sterkste aanspraakmakers.

Superrugby

Ná die een wedstryd die afgelope naweek lyk die punteleer in die Australasiese Groep só:

By die Wêreld Junior-Rugbykampioenskap vir o.20’s speel Suid-Afrika vandag teen Engeland in die een halfeind.

 

Gholf

Dié week word die Amerikaanse Ope Toernooi op Erin Hills in Wisconsin gespeel. Ná die naweek se goeie uitslae vir Suid-Afrikaners lyk die wêreldranglys só:

Motorwedrenne

Ná die Kanadese Formule Een Grand Prix is Sebastian Vettel steeds voor op die punteleer.

Ná die Moto GP van Catalunya lyk die punteleer só:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.