Stuur jou grappie

Lag jy graag? Stuur vir ons jou skoon, nie-rassistiese grappie – ons publiseer dit dalk op Maroela of ons Facebook-blad!

Bepalings en voorwaardes

Deur jou grappie aan ons te stuur, stem jy in dat ons dit mag publiseer, wysig en aanstuur vir ander, sonder enige betaling aan jou verskuldig. Moenie jou grappie instuur as jy nie hiertoe instem nie.