Annelise Weiland van “Suidooster,” wat diep in Suid-Afrikaners se harte gekruip het as Hilda van “7de Laan”, glo die lewe is heeltemal té kort om daagliks iets aan te pak wat jou sielsongelukkig maak.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "7de Laan"
Groep wil ‘7de Laan’ red
ʼn Groep aanhangers van 7de Laan wil Donderdag na die SAUK in Auckland Park opruk om te betoog teen die besluit om die sepie te kanselleer.
‘7de Laan’ se kameras rol weer
Kykers kan ʼn kollektiewe sug van verligting slaak dat dié geliefde program ná 23 jaar en 24 seisoene sy verdiende afsluiting sal hê.
‘7de Laan’-stel ‘tydelik’ gesluit ná geld opdroog
Die akteurs en personeel van die gewilde SABC 2-sepie, “7de Laan”, is Sondag ter elfder ure in kennis gestel dat hulle van vandag af tot verdere kennisgewing nie weer na die stel van dié sepie hoef terug te keer nie.
David Rees ontslaan
Die “7de Laan”-akteur, David Rees, is ná byna ʼn maand in die Milpark Hospitaal in Johannesburg ontslaan.
Derduisende teken petisie om ‘7de Laan’ op kassie te hou
Net die idee dat meer as 120 mense werkloos gelaat word in ʼn land waar die ekonomie reeds vervalle is, is dit siek om die minste te sê, lui die petisie.
7de Laan groet kykers ná 23 jaar
Hillside se strate sal teen die einde van die jaar finaal stil word.
‘7de Laan’ vier 22ste verjaarsdag
Die geklingel van sjampanjeglase en koekvurkies weerklink deur die strate van Hillside.
Nuwe gesin wys gesig in ‘7de Laan’
Hannelie Warren en Zak Hendrikz, wat voorheen onderskeidelik die rolle van Ilse Ferreira en Eben Nel in “Binnelanders” vertolk het, vorm deel van dié gesin.
Geliefde ‘7de Laan’-aktrise (70) sterf
Die oorsaak van haar dood is nog nie bekend nie.
‘7de Laan’ weer vyf dae per week op kassie
Die SABC het die sepie vroeër vanjaar tot drie episodes per week verminder.
‘7de Laan’ nou minder op die kassie
Volgens die SABC het die veranderings ten doel om die openbare uitsaaier geleentheid te bied om sy drama-aanbod te vergroot en te diversifiseer.
Nuwe winde wat waai ʼn groot seën vir Annelisa Weiland
Annelisa Weiland het ses maande gelede die Laan vaarwel geroep en Kaap toe getrek. Sy het met Maroela Media oor haar nuwe hoofstuk gesels.
‘7de Laan’ se Marijke Bezuidenhout: Klein botteltjie, groot gif
“Mienkie sou beslis dink dat ek te vervelig is,” lag sy.
‘7de Laan’-akteur deur polisie geskiet
‘n Bekende Suid-Afrikaanse akteur is tydens ‘n protesaksie verskeie kere deur die polisie raakgeskiet.
Nóg ʼn veteraan-aktrise verlaat die Laan
“Soos met menigte televisiereekse gebeur dit gereeld dat ʼn karakter se reis bloot tot ʼn einde kom.”
‘7de Laan’-aktrise, 3 sangers sê koebaai vir vetjies
Vyf bekendes in die vermaakbedryf, onder wie ʼn 7de Laan-aktrise en drie sangers, gaan kykers dié jaar ʼn intieme blik op hul verslankingsreis gee wanneer hulle as deelnemers te sien gaan wees in die kykNET-werklikheidsreeks Slank.
Gewilde akteur groet die Laan
“Hy is al vir twee jaar lank ʼn waardevolle deel van ‘7de Laan’ en sy bydrae word hoogs waardeer.”
Video: Talle bekendes kyk hoe ‘7de Laan’-akteur jawoord vra
Die amptelike Facebook-blad vir 7de Laan het dié geleentheid, wat deur onder andere Amor Vittone, André Lötter, Reynard Slabbert en Kevin Leo bygewoon is, op sosiale media uitgesaai.
‘7de Laan’-akteur word eerste keer pa
“Welkom in die wêreld, ons klein seuntjie.”