Die Outomobiel-Assosiasie (AA) is vol vertroue dat “aansienlike dalings in brandstofpryse” in Junie op pad is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "AA"
Selfaangestelde puntdiensbeamptes ‘problematies’
Omdat dié puntdiensbeamptes geen wetlike magte het om verkeer te reguleer nie, kan geen stappe teen hulle gedoen word as iets skeefloop nie.
Groot styging in petrolprys verwag
“Die petrolprysstyging is beduidend en sal ʼn negatiewe impak op huishoudings se begrotings hê.”
Nuwe jaar bring goeie nuus vir motoriste
Motoriste het in Maart vanjaar laas soortgelyke brandstofpryse beleef.
Wenke vir padveiligheid tydens dié Kerstyd
Statistieke van die Padverkeersbestuurskorporasie (RTMC) toon aan dat daar altesaam 1 395 noodlottige ongelukke en 1 808 padsterftes was gedurende die feestyd wat van 1 Desember 2021 tot 11 Januarie 2022 gestrek het.
Diesel dalk binnekort weer duurder
Die middelmaandvooruitsigte vir petrol lyk egter baie positief.
Paniekknoppie red moontlik sakeman se lewe
Die man se vermeende ontvoerders kon boonop in hegtenis geneem word nadat die owerhede ’n leidraad vanaf die opsporingstoestel opgevolg het.
Nog ’n brandstofskok kom – AA
“Dit is ’n groot probleem en dit gaan almal raak.”
Swaarder strawwe gevra vir dié wat nie kinders vasgordel
Die navorsing het bevind talle bestuurders dra self veiligheidsgordels – terwyl kinders in die voertuig glad nie vasgegordel word nie.
Blouligbrigades ‘roekeloos, gevaarlik’
“Die skuld is egter nie net die bestuurders s’n nie, hul passasiers moet net soveel blaam dra.”
SA’ners voel onveiliger as verlede jaar
“Hierdie statistieke wys die neiging van groeiende misdaad in ons land, en beklemtoon Suid-Afrikaners se behoefte om bykomende veiligheidsmaatreëls te tref om hulself en hul eiendom te beskerm.”
AA wil weet wat die toekoms van e-tol is
Die organisasie is teleurgesteld oor vervoerminister Fikile Mbalula se uitlatings dat e-tol nie geskrap gaan word nie.
Verdere stygings in petrolprys verwag
ʼn Styging in die produksie van olie kan wel die olieprys laat daal, wat weer ʼn gunstige uitwerking op brandstofpryse sal hê.
Motoriste moet nóú lisensies hernu
Motoriste wie se bestuurslisensies tussen 26 Maart en 31 Desember 2020 verval het, het aanvanklik grasie gehad tot einde Augustus om dit te hernu.
Gautrein ʼn ‘wit olifant’ – AA
Die provinsiale regering het glo ʼn plan voorgelê om nóg roetes by die Gautrein-netwerk te voeg.
Brandstofprys ook nie bestand teen onluste
Motoriste sal na verwagting volgende maand moet pa staan vir die nagevolge wat voortdurende onluste op die prys van brandstof het.
Wees versigtig voor jy reis, maan AA
Die AA sê behalwe dat die betogings miljoene rande se skade aan infrastruktuur tot gevolg het, word mense se lewens in gevaar gestel.
Motoriste steeds in duister oor Aarto
“Twee dae voor die Aarto-wet in werking moet tree, is die bepalings van dié wet steeds nie in die ‘Staatskoerant’ gepubliseer nie.”
Nóg ʼn brandstofskok kom
Die algemene brandstofheffings én die heffing vir die Padongelukkefonds tree volgende week in werking.
Maak jou reg vir ʼn brandstofprysskok
Die algemene brandstofheffings en die heffing vir die Padongelukkefonds tree volgende maand in werking.