Kenneth Webb van Indianapolis in Amerika het glo sy driejarige seuntjie aangerand omdat hy nie “mag ek asseblief” gesê het nie.
Alles vir die sleutelwoord "aanranding"
Jong man vertel van nagmerrie-ervaring met metropolisie
Roberto Strydom (24) van Waterkloofrif in Pretoria, gaan Vrydag ʼn klag teen die Johannesburgse metropolisie indien nadat hulle hom Donderdagmiddag glo aangerand en beroof het.
“Rambo Squad” van Ficksburg word ondersoek
Beweerde klagtes van aanranding deur polisiebeamptes van die Ficksburg-polisiestasie gaan deur die Onafhanklike Polisieondersoekdirektoraat (Opod) ondersoek word.
Pakslae by die huis binnekort onwettig
‘n Nuwe wet word opgestel wat dit onwettig gaan maak vir ouers om hul kinders by die huis pakslae te gee, berig die Sunday Times.
PTA-dagsorgmoeder vrygespreek
Linda Mans, die eienaar van ʼn dagsorgsentrum in Pretoria, is vrygespreek op aanklag dat sy twee kinders in haar sorg in 2011 aangerand het.
Skokvideo: Vyf vas ná ouma se aanranding
Twee van die vyf mense wat van die aanranding op ‘n vrou aangekla word en die voorval afgeneem het, is Dinsdag op borgtog in die Nebo-landdroshof vrygelaat.
Boervrou moet aanvallers huis toe vat
Emma du Plessis (64) is Woensdagoggend op haar plaas in die Leydsdorp-distrik buite Tzaneen in Limpopo aangerand waarna haar aanvallers haar gedwing het om hulle by hul woongebied te gaan aflaai.
Aanrandingsklag teen Orkney Snork nie-akteur
ʼn Pretoriase vrou het ʼn klag van aanranding teen die akteur Anrich Herbst ingedien.