Dr. Joseph Nuth, ʼn senior Nasa-wetenskaplike, het Maandag tydens ʼn konferensie in Amerika gesê die aarde is nie voorbereid op ʼn komeet wat hom moontlik kan tref nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "aarde"
Aarde het tweede ‘maan’
Nasa-wetenskaplikes het onlangs vasgestel dat die aarde, naas die maan, oor ’n tweede natuurlike satelliet beskik.
Aarde kry Sondag besoeker uit ruimte
Die asteroïde, 2014 RC, wat byna so groot soos ʼn huis is, sal Sondag digby die aarde verbyskuur.
Weer tyd vir Mars-wolhaarstorie
Die publiek kan nou weer enige dag die jaarlikse wolhaarstorie per e-pos of SMS te wagte wees dat Mars só naby aan die aarde gaan kom dat dit op 27 Augustus so groot soos die maan gaan vertoon.
Drie supermane binnekort te sien
As die volmaan op 12 Julie, 10 Augustus en 9 September besonder groot lyk, is dit nie die verbeelding nie. Op daardie dae sal die volmaan en die maan se naaste besoek in sy wentelbaan aan die aarde saamval om sogenaamde supermane te vertoon.
Gedagte vir die dag: Die aarde kreun
Romeine 8:22-23 – Ons weet dat die hele skepping tot nou toe sug in die pyne van verwagting. En nie net die skepping nie, maar…
Aarde se magneetveld dalk op die punt om om te swaai – maar nie rede vir paniek
Die aarde se beskermende magneetveld het oor die afgelope 200 jaar al met 15% verswak, en as na vorige magnetiese bollemakiesies gekyk word, is die aarde agter skedule om weer so te maak.
SA-wetenskaplikes ontdek komeetdiamante
Suid-Afrikaanse wetenskaplikes het die eerste noemenswaardige oorblyfsel van ‘n komeet op aarde ooit gevind, en dié brokstukkie bevat boonop verskeie mikroskopiese diamantjies.
Wolhaarstorie oor groot Mars weer in omloop
‘n E-pos wat nou al sedert in Augustus 2003 die rondte doen, is weer deur liggelowiges gesirkuleer.