Die All Blacks het die losskakel Aaron Cruden gekies om Saterdag in Wellington in die beginspan teen die Springbokke op te draf.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Aaron Cruden"
Aaron fiks vir toets teen Bokke
Aaron Cruden, die All Blacks se beste losskakel in die afwesigheid van die beseerde Dan Carter, meen hy sal in Saterdag se toets teen die Springbokke kan speel.