Hoewel die beseerde witrugaasvoël nou ʼn nuwe snawel het, sal haar vergruisde een voortgaan om te groei totdat die oorgeplante een verwyder kan word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Aasvoëls"
Loodvrye ammunisie kan help om aasvoëls te bewaar
“Loodvergiftiging het die Amerikaanse kondor bykans heeltemal uitgewis. Ons kan nie toelaat dat dit in Suid-Afrika plaasvind nie.”
47 bedreigde aasvoëls vrek ná vergiftiging
Die meeste van die aasvoëls se koppe was boonop verwyder, vermoedelik om vir tradisionele medisyne gebruik te word.
Plan beraam om SA-aasvoëls te beskerm
Van die aasvoëlspesies in Suid-Afrika se bevolking het so erg afgeneem dat hulle onlangs as “kritiek bedreig” in die Internasionale Unie vir Natuurbewaring se lys van bedreigde spesies geklassifiseer is.
SA Jagters help aasvoëls bewaar
In Lichtenburg word daar al vir etlike jare ’n aktiewe aasvoëlrestaurant bedryf en tydens voertye besoek tot 200 aasvoëls gelyktydig die perseel.