“Op 11-11-20 het ons ’n pragtige babadogter in die wêreld verwelkom. Yente de Villiers, jy is die perfekte toevoeging tot die gesin en ons is ongelooflik geseënd.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "AB de Villiers"
AB groet IPL weer bekerloos
Maar kom ons wees eerlik: Sonder De Villiers sou die Bangalore-span in baie meer wedstryde gehênsop het.
Video: SA krieketheld, gewilde rockmusikant en jeugkoor sing saam
“Vir my is dit ʼn liedjie oor uithouvermoë, spanwerk en karakter. Dit laat my dink aan al die uitdagings wat ons in Suid-Afrika in die gesig staar.”
AB gaan pajama-krieketreeks vir pajamadril misloop
Die De Villiers-egpaar verwag hul derde kind in die tyd wanneer die Big Bash League gespeel word.
AB gereed vir IPL-aksie
“Dit is die laaste dag van kwarantyn hier in Dubai en ek kan nie wag om vir die Royal Challengers Bangalore te speel nie.”
De Kock sê AB was op koers vir T20-terugkeer
“Trouens, ek dink enige span sou mal daaroor gewees het om AB in hul span te hê, maar ons sal nou moet sien wanneer die T20-Wêreldbeker plaasvind.”
AB wys hy het steeds emmersvol klas
De Villiers het op daardie dag die vinnigste honderdtal in eendagkrieketgeskiedenis geslaan. En hoewel baie dinge in die wêreld sedertdien nie meer dieselfde is nie, het hy weer gewys dat hy enige tyd met iets spesiaals vorendag kan kom.
AB praat oor die 2015-halfeindstryd
“Die daaropvolgende 12 maande was baie taai vir my. Ek moes dalk meer daaroor met ander gepraat het.”
AB en Virat kies hul bestes
Sewe Indiërs en vier Suid-Afrikaners in dié twee sterre se gekombineerde eendagspan, maar daar is g’n plek vir Quinton de Kock of Graeme Smith nie.
Jonty is mal oor AB, máár …
“Jy wil hê jou beste span moet speel, maar dit is dan ook effens onregverdig jeens die ou wat uiteindelik vir AB moet plek maak.”
Ngidi die vinnigste tot 50 paaltjies
Neem amper ’n driekuns teen Aussies in Bloemfontein.
AB se Protea vlam brand dalk weer
“Daar gaan weliswaar eers baie water onderdeur die brug moet loop voordat dit gebeur, maar ek sal graag weer in die T20-Wêreldbeker wil speel.”
AB slaan eerste Big Bash-aflewering vir ’n vier
Aussies is gaande oor Suid-Afrikaanse superster.
Aussies opgewonde oor SA-ners in hul Big Bash
“Twee van die spel se reuse sal vanjaar die Big Bash op horings neem.”
Boucher laat Kolpak-spelers, AB dalk weer speel
“Pasop vir ’n gewonde buffel, veral wanneer jy in Afrika is.”
AB saam met Labuschagne in Big Bash
Indien alles uitwerk, kan die Heat met ’n baie sterk kolflys spog.
Spartans wil hê AB moet die wit bal sorgeloos looi
Boucher: “Ek dink nie AB het daardie ekstra las op sy skouers nodig nie.”
AB gaan die krane in Australië oopdraai
Sterkolwer teken kontrak met Brisbane Heat.
AB gaan sy gholfstokke swaai
Krieket-superster aanvaar uitnodiging van boesemvriend om in Sonskynreeks-toernooi te speel.
Groot eer val AB te beurt
“Om ’n lid te wees is natuurlik ’n groot eer en dit is ’n hengse kompliment vir die wyse waarop ek my krieket gespeel het en myself óp en ván die veld gedra het.”