Indien alles uitwerk, kan die Heat met ’n baie sterk kolflys spog.
Alles vir die sleutelwoord "AB de Villiers"
Spartans wil hê AB moet die wit bal sorgeloos looi
Boucher: “Ek dink nie AB het daardie ekstra las op sy skouers nodig nie.”
AB gaan die krane in Australië oopdraai
Sterkolwer teken kontrak met Brisbane Heat.
AB gaan sy gholfstokke swaai
Krieket-superster aanvaar uitnodiging van boesemvriend om in Sonskynreeks-toernooi te speel.
Groot eer val AB te beurt
“Om ’n lid te wees is natuurlik ’n groot eer en dit is ’n hengse kompliment vir die wyse waarop ek my krieket gespeel het en myself óp en ván die veld gedra het.”
AB, Cameron verwoes Britse boulers
Suid-Afrikaners is witwarm in Engelse T20-reeks.
AB lig die sluier op Wêreldbeker-drama
“Ek het beslis nie myself in die span probeer forseer nie.”
Proteas sê nee vir AB wat in WB wou speel
AB de Villiers het homself op die vooraand van die finale spanaankondiging beskikbaar gestel om saam met die Proteas na Engeland te vlieg.
Video: AB se merkwaardige ses
Oud-Protea slaan ʼn ses met net een hand op die kolf. Kyk die video hier:
AB se vyftigtal tevergeefs, Kohli kwáád
Skeidsregter sien nie Malinga-foutbal
AB dalk na Engeland?
AB de Villiers gaan moontlik T20-krieket in Engeland speel.
AB en Rilee maak amok in Bangladesj
Die krieketwêreldbeker is om die draai en twee van die Proteas se oudsterre, AB de Villiers en Rilee Rossouw, is besig om die lang steel behoorlik in Bangladesj in te lê.
AB slaan honderdtal in Bangladesj
AB de Villiers het gister amok in die Bangladesj Premierliga gemaak.
Mzansi-aksie raak nou warm!
Die Mzansi Superliga-kriekettoernooi sorg vir sesse, paaltjies en goeie kykersgetalle vir die SABC.
AB de Villiers se ‘skat’ 16 jaar later by Affies opgegrawe
Onderwysers en leerders van die skool het Maandag behoorlik gegons oor dié krieketheld se “skat” wat werkers sowat twee meter onder die grond by die hoofingang van die skoolterrein aangetref het.
Een van AB se allerbeste beurte breek vegtende Bangladesj se moed
Die kolfblad was moeiliker en die boulwerk stukke beter as in Kimberley, en AB de Villiers op sy heel allerbeste.
SA-krieketheld word weer pa
“Nou is ons vier! Loof die Here vir dié ongelooflike seën in ons lewe.”
Krieketheld word weer pa
Die geliefde krieketster het onlangs aangekondig hy gaan weer pa word. Hy is ook Woensdagaand in aksie te sien in die derde en laaste T20-wedstryd op Nuweland.
AB bedank as toetskaptein
AB de Villiers het besluit om met onmiddellike inwerkingtreding as kaptein van die Suid-Afrikaanse toetsspan te bedank.
AB het hom misgis met sy beserings
Die Proteas se kaptein, AB de Villiers, het erken hy het hom misgis dat ʼn mens, ondanks beserings, net kan aanhou speel.