Hy het tereggestaan op drie aanklagte van verkragting en 11 van seksuele aanranding.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "AB Xuma Primary School"
Kinders ‘is voorgesê’ om teen wag te getuig, hoor hof
Die verdediging meen daar is wesenlike teenstrydighede deur getuies wat die hof in ag moet neem.
Wag ‘hartseer’ oor seksklagte teen hom
Molefe het aan die hof gesê die bewerings teen hom is deel van ʼn komplot om van hom ontslae te raak.
‘Molesteerder’ het haar laat modelleer, getuig leerder
“Ek sê Mkhulu jok,” het sy teruggekap. “Hy kan die hele skool vra.”
8-jariges getuig oor ‘seksuele aanranding’
“Toe ek die pyn gevoel het, het ek uitgegaan en gehuil en hy het gesê ek moet nie huil nie.”
‘Molestering-voorvalle’ by laerskool is opgemaak, hoor hof
Die skoolhoof het aan die hof erken niemand het die beeldmateriaal van die veiligheidskameras nagegaan nadat die bewerings aan die lig gekom het nie, want “alles het so vinnig gebeur”.
Nog meisies getuig in AB Xuma-saak
Die hooggeregshofsitting by die Palm Ridge-landdroshof het Donderdag gehoor hoe ʼn veiligheidsbeampte van AB Xuma Primary School, Johannes Molefe, na bewering twee klein meisies op die skool se perseel seksueel aangerand het.
Skolier glo aangesê om nie oor verkragting te praat nie
WAARSKUWING: Die inligting in die berig is nie geskik vir kinders of sensitiewe lesers nie.
Maatskaplike werker molesteer glo ook kinders
Die man is na ʼn skool gestuur om bewerings van seksuele aanranding te ondersoek en het na bewering toe ook kinders seksueel aangerand.
Wag wat kinders glo molesteer se saak uitgestel
Die voorverhoorverrigtinge van ʼn veiligheidswag wat skoliere van die AB Xuma Primary School verkrag en seksueel aangerand het, is uitgestel toe sy regsverteenwoordiger nie Vrydag in die hof opgedaag het nie.
Ondersoeker molesteer glo ook seksklag-slagoffers
Die twee beweerde slagoffers is gr. 3-leerders, onderskeidelik sewe en agt jaar oud.
Wag wat leerders glo molesteer weer in hof
Die veiligheidswag, wat sedert Oktober 2017 in aanhouding is, het glo 55 leerders by ʼn Gautengse laerskool seksueel aangerand.
Wag wat glo kinders molesteer weer in hof
Die wag se prokureur het hom verlede Vrydag aan die saak onttrek.
Wag wat glo kinders molesteer se prokureur onttrek
Die prokureur van die 57-jarige veiligheidswag wat daarvan beskuldig word dat hy 55 leerders na bewering seksueel aangerand het, het Vrydag aan die Protea-landdroshof gesê hy onttrek hom aan die saak.
55 leerders ken wag uit ná beweerde molestering
Nog 44 kinders het die uitkenningsparade voltooi ná die aanvanklike 15 leerders, en altesaam 55 leerders het die man uitgewys as die beweerde oortreder.
87 kinders gemolesteer: Wag laat vaar borgtog
Die 57-jarige veiligheidswag wat daarvan beskuldig word dat hy ʼn groot groep leerders by ʼn laerskool in Soweto seksueel aangerand het, het Woensdag in die Protea-landdroshof verskyn.
‘Sekspes’-busbestuurder moet glo vrygelaat word
Die Gautengse departement van onderwys het vroeër gesê die busbestuurder is Vrydag in hegtenis geneem nadat hy na bewering ʼn 13-jarige leerder op 13 en 16 Oktober seksueel aangerand het.
Premier stel komitee aan ná seksuele klagtes by skole
“Die polisie kry meer beamptes en voertuie om veiligheid by skole op te skerp.”
Wag wat glo kinders molesteer in hof
Die veiligheidswag wat daarvan beskuldig word dat hy 87 leerders seksueel aangerand het, het Woensdag in die Protea-landdroshof verskyn.
Pta-meisie (17) glo by matriekafskeid verkrag
ʼn 17-jarige meisie van Pretoria is glo onlangs tydens ʼn matriekafskeid by haar skool verkrag.