Met die bekendstelling van Abel Knobel se jongste musiekvideo, “Meisie op die strand”, vier dié sanger sy tiende jaar in die plaaslike musiekbedryf. Hier is die musiekvideo ook.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Abel Knobel"
Abel Knobel: ‘Die oomblik hier is genoeg’
“Ons kyk al ewig terug na ons verlede en oordeel die toekoms daarvolgens, maar soms moet ons net stil staan, die oomblik inneem, en besef waar ons nou is, is genoeg.”