Abigayle Schoonraad, ʼn 17-jarige skolier aan Hoërskool Overkruin in Pretoria wat Woensdagmiddag ná skool ontvoer is, is veilig terug by die huis. Foto’s van die toneel waar sy gevind is volg onderaan die berig.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Abigayle Schoonraad"
Hulp gevra om PTA-tiener op te spoor
Die polisie en familie van Abigayle Schoonraad, ʼn 17-jarige skolier aan Hoërskool Overkruin in Pretoria wat vermoedelik Woensdagmiddag ná skool ontvoer is, versoek die publiek se hulp om haar op te spoor.
Tiener glo by PTA-hoërskool ontvoer
Abigayle Schoonraad, ʼn 17-jarige skolier aan Hoërskool Overkruin in die noorde van Pretoria, word sedert Woensdagmiddag vermis en ʼn groot soektog na die man wat haar glo ontvoer het, is van stapel gestuur.