Die filmspan het wydverspreide teenkanting ontvang toe hulle dié film met ʼn anti-aborsietema wou vertoon.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "aborsie"
‘Unplanned’ vroeg in 2020 in plaaslike teaters
Die rolprent ‘Unplanned’ is ʼn inspirerende ware verhaal van een vrou se reis van transformasie.
Twee klagte laat vaar teen dokter wat glo aborsie afraai
Dr. Jacques de Vos het ʼn pasiënt vroeër geadviseer dat haar ongebore baba ʼn mens is.
RGB sê oor aanklagte teen dokter wat glo aborsie afraai
Die dissiplinêre komitee van die Raad vir Gesondheidsberoepe (RGB) het ná twee dae se argumente sy besluit bekend gemaak oor die verhoor van dr. Jacques de Vos, wat glo ʼn swanger vrou meegedeel het dat haar ongebore baba ʼn mens is.
Dokter wat glo aborsie afraai, vra dat saak geskrap word
Die Raad vir Gesondheidsberoepe (RGB) kla De Vos (32) van onetiese gedrag aan.
Embriologiekenner gaan getuig in tugsaak teen dokter wat aborsie glo afraai
Dr. Christopher Warton, ʼn senior dosent aan die Universiteit van Kaapstad, gaan onder meer getuig dat die lewe van ʼn onafhanklike, menslike organisme biologies reeds tydens bevrugting begin.
Tugsaak teen dokter wat aborsie glo afraai wéér uitgestel
Dr. Jacques de Vos was ’n intern by 2 Militêre Hospitaal in Kaapstad toe die hospitaal hom geskors het van sy ginekologie-rotasie omdat hy aan swanger ma’s gesê het dat hul ongebore babas mense is.
Dokter aangekla oor hy glo aborsie afraai
Die 32-jarige Jacques de Vos, wat weens ʼn siektetoestand meestal ʼn rolstoel moet gebruik, is fisiek, emosioneel en finansieel uitgemergel weens die klagte teen hom.
Word aborsie die nuwe vraagstuk van die kultuuroorloë?
Die VSA, wat ʼn fyn balans tussen sy deelstate en sy federale regering handhaaf, is ʼn land met sterk debatte oor morele en etiese vraagstukke, soos aborsie.
Nuuskommentaar: Teen-aborsie-wetgewing: Hier kom die Alabama
In die byna 50 jaar wat aborsies in die VSA wettig is, is reeds sowat 53 miljoen aborsies in dié land uitgevoer. Verskeie pogings is al aangewend om dié praktyk stop te sit, met die deelstaat Alabama wat tans die leiding neem. Hoe is dit dat aborsies tydens die afgelope Suid-Afrikaanse verkiesing kwalik ʼn verkiesingspunt was?
NY se kille aborsiewet: waar laat dit Christene?
Dalk is dit nodig om weer hieroor te praat? Indien ons daarmee vrede het dat aborsie wel toegelaat word, gaan ons ook eendag vrede hê as aborsies tot só laat in swangerskappe toegelaat word? Is die toelating van aborsie tot op ’n bepaalde punt nie juis ’n onhoudbare tussenstandpunt nie?
Kwaksalwer vas oor ‘onwettige aborsies’
ʼn 46-jarige verdagte is Dinsdag in Mbombela in Mpumalanga in hegtenis geneem in verband met beweerde bedrog en die uitvoer van onwettige aborsies.
Protesoptogte teen aborsie beplan
“Aborsie is ook die oortreding van die mees basiese grondwetlike reg – die reg op lewe.”
Om te aborteer, of nie
My hart breek soos ek hier sit en lees deur jou brief. Om per e-pos te kommunikeer is nie die ideaal nie, maar ek verstaan heeltemal dat dit vir jou moeilik is om enigiemand in die oë te kyk en hardop te sê wat die keuse is waarmee jy stoei: “Moet ek aborteer, of moet ek die baba hou?”