Die Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom het Vrydag ʼn protesaksie by die Uniegebou gehou waar ʼn petisie met meer as 6 000 handtekeninge aan pres. Cyril Ramaphosa se kantoor saam met ʼn memorandum oorhandig is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Abraham Kriel Kinderhuis"
Kinderhuis plant bome vir ’n gesonder toekoms
Nasionale Boomplantdag word elke jaar gedurende die eerste week van September gevier. Vanjaar het die Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom (AKKN) pekanneutbome geplant en sodoende groter simboliek aan hierdie dag verleen.
Tekort aan rekenaars, internet belemmer skoolwerk by kinderhuis
Die Abraham Kriel Kinderhuis (AKK Nylstroom) op Modimolle spook tans om in die akademiese behoeftes van ongeveer 170 kinders te voorsien.
Kinderhuis vra hulp met wintersklere, immuunondersteuning
Die Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom het Vrydag ʼn dringende beroep op die gemeenskap gedoen om sy kinders te help met skenkings van komberse, warm klere, skoolklere en immuunondersteuners vir die winter wat voorlê.