De Jager se borgtogaansoek het al op 9 Januarie vanjaar begin nadat hy in November in hegtenis geneem is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Action Society"
Mia Botha: 480 dae later en ondersoek staan botstil
“Nog ʼn jaar is verby, en daar is steeds geen positiewe terugvoer of beweging van die polisie oor die ondersoek nie. Hulle het ons in die steek gelaat,” sê klein Mia Botha se ma.
‘Gʼn emosie’ toe Werner in beskuldigdebank staan
“Dit het 775 dae geneem om Werner de Jager in boeie te sien,” het die drukgroep Action Society, wat die ondersoek namens Liezel se ouers monitor, Maandag gesê.
‘Mnr. die president, jy mis die oorlog in jou eie agterplaas’
Nuwe navorsing het bevind die moordsyfer in Suid-Afrika het oor die afgelope dekade geleidelik toegeneem en was in die afgelope boekjaar die hoogste in twee dekades. Volgens Ian Cameron moet pres. Cyril Ramaphosa dus nader aan die huis kyk as hy iemand van “oorlogsmisdade” wil aankla.
Ds. Liezel se familie wil polisie dwing om saak behoorlik te ondersoek
Die vermoorde ds. Liezel de Jager se familie sê die polisie het keer op keer gefaal om sy konstitusionele verpligtinge na te kom om ʼn “tydige en volledige ondersoek” te doen.
Steeds geen geregtigheid vir Siphokazi Booi
Booi se suster het die afgelope week troosteloos in die hof gehuil waar Sithobele Qebe, haar vermeende moordenaar, weer verskyn het.
Na jaar steeds geen antwoorde in Groenpunt-moordsaak
Candice Robertson se 40ste verjaarsdag sou Vrydag gewees het, dieselfde dag as wat haar kêrel in die hof vir die moord op haar verskyn het.
Reg in eie hande: ‘Gʼn vertroue in polisie’
Hoewel kenners sê daar is begrip met keelvol gemeenskappe wat soms reg in eie hande neem, kan en mag dit nooit geregverdig word nie.
Ouerpaar het talle vrae oor ondersoek na dogter se moord
Die ouers van ds. Liezel de Jager soek meer as anderhalf jaar ná haar moord steeds antwoorde terwyl die polisieondersoek bly sloer.
DNS-agterstand laat Thabo Bester-slagoffers in steek
“As die departement van korrektiewe dienste en die polisie dadelik deur middel van die DNS-uitslae besef het dat die liggaam nie aan Bester behoort nie, kon hulle dadelik die soektog na hom begin het.”
Wetswysiging moet seksoortreders uit ampte hou
“As die regering nie daarin kan slaag om kwesbare Suid-Afrikaners teen seksuele oortreders en ander misdadigers te beskerm nie, sal ons dit wet maak.”
Vermiste dossier opgespoor
Janelle Laattoe se verlore dossier is kort ná sy die verdwyning daarvan openbaar gemaak het, wonderbaarlik gevind.
Cameron kla by Opod ná Cele hom uit vergadering skop
Die drukgroep het ná verlede week se voorval ook ’n petisie begin om Cele uit sy pos te laat verwyder. Volgens Action Society is die petisie reeds deur meer as 70 000 mense onderteken.
‘Bly stil!’ skree Cele vir Action Society-lid tydens vergadering
“Jy beskou my as ʼn tuinjong. Bly stil! Bly stil! Sit en luister jong man, of gaan uit,” het Bheki Cele vir Ian Cameron geskreeu. Kyk hier na die video.
Meeste motoriste voel onveilig wanneer polisie hul voorkeer
“Vertroue in die polisie is op sy laagste vlak nóg.”
Christine Robinson se moordenaar kry lewenslank
“Dit was ʼn baie emosionele paar jaar vir die familie en hierdie vonnis sal hulle nou help om die saak af te sluit.”
Dringende oudit van polisie se vuurwapens gevra
Die polisie het tans geen manier om vas te stel hoeveel vuurwapens hy nog besit en beheer nie nadat die vuurwapenpermitstelsel twee jaar gelede afgeskakel is.
Meer as 10 000 siviele eise teen SAPD ingedien
“Die benarde finansiële toestand en die feit dat siviele eise teen die SAPD toeneem, is vir ons geen verrassing nie.”
Dringende vervolging van polisiehoof in ‘nasionale belang’
Action Society sê ʼn voorbeeld moet van genl. Khehla Sitole gemaak word.
Onafhanklike paneel moet liefs polisiehoof aanwys
“Daar was nie ʼn enkele nasionale polisiekommissaris die afgelope 20 jaar wat nie bewerings van korrupsie of politieke inmenging teen hulle gehad het nie.”