Die sanger Adam Barnard, voormalige lid van die gewilde mansgroep Romanz, is oorlede.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Adam Barnard"
Bid vir wonderwerk of vryheid, vra Adam se gesin
“Bid asseblief saam met ons vir God se wil. Wêreldwyd bid mense, so kom ons staan saam vir óf ‘n wonderwerk op aarde óf die vryheid van die ewige lewe.”
Adam Barnard se familie vra vir gebed
Die sanger het in ʼn koma verval nadat sy toestand skielik versleg het.
Adam Barnard hou moed ondanks talle terugslae
“Jare se gewag op ʼn nieroorplanting en die een na die ander gesondheidsterugslag vreet die tyd op.” Maroela Media het met Louis Barnard, Adam se pa, oor sy gesondheidstryd van die afgelope paar jaar gesels.
Luister: Burgerd van Romanz-faam doen nou sy ‘eie ding’
Sewe jaar lank was hy deel van die musiekgroep Romanz wat die wêreld platgetoer en selfs op ʼn koninklike troue in Monaco gesing het. Dié jaar, amper ʼn halfdekade nadat die groep se paaie geskei het, is Burgerd Botha gereed om sy solo-loopbaan aan te pak.
Vriend dalk geskikte skenker vir Adam Barnard
“Hy was vroeër vanjaar baie siek gewees – dermate dat hy nie die oorplanting kon kry nie. Hy was in ʼn stadium permanent in die rolstoel of moes met die loopraam loop. Hy kry steeds die dialise, maar dit gaan baie beter met hom.”
Romanz kry staande applous tydens konsert vir Adam
“Wat gisteraand gebeur het, was nie ʼn optrede nie – dit was ʼn geestelike ervaring en ontmoeting met die Heilige Gees.”
Groot hartseer vir Adam
Terwyl die Afrikaanse sanger Adam Barnard die afgelope paar maande teen neuropatie-sindroom veg, is hy Dinsdag deur ʼn groot tragedie getref.
Romanz sing weer – vir Adam
“Ons glo hy sal sterk genoeg wees om die aand mee te maak en dit met sy musiekbroers te deel.”
Adam weer in hospitaal
Die Afrikaanse sanger Adam Barnard is weer in die hospitaal opgeneem.
Afrikaanse sanger ‘wag vir toetsuitslae’; siektestryd duur voort
“Hy is vir eers ontslaan. Ons wag egter nog vir die finale uitslae van die toetse voordat ʼn beslissing gemaak kan word,” het die sanger se bestuurder gesê.
Afrikaanse sanger kry nuwe hoop danksy skenker
“Sy gemoed is baie positief, en hy sien baie uit na die operasie omdat sy lewe daadwerklik gaan verander. Sy vrou, gebede en aanhangers dra hom. Hy is opgeruimd en borrelend – ons glo dit gaan ʼn sukses wees.”
Afrikaanse sanger hoor oor siekte
“Ons het ʼn wonderlike gemeenskap wat agter ons staan en nog meer, ʼn land se omgee. Dit is ongelooflik.”
Afrikaanse sanger in hospitaal opgeneem: ‘Gebede hou ons staande’
Die sanger en sy familie het gevra dat aanhangers hom en sy gesin in hul gebede moet opdra.
Afrikaanse sanger word pa: “Dis ongelooflik en oorweldigend”
“Dit is ongelooflik en oorweldigend en mens besef wat ʼn wonderwerk dit is. Ek wens vir haar net gesondheid en liefde vir die toekoms,” het die sanger gesê.
[Luister] Adam Barnard verras met nuwe klank
Die voormalige Romanz-sanger, Adam Barnard, het onlangs sy eerste album vir die algemene mark, Seisoene in die Son, vrygestel wat beloof om dié sanger se solo-loopbaan na nog hoër hoogtes te voer.