“KZN se gesondheidsdepartement neem met kommer kennis van die volgehoue veldtog om sy talryke pogings verdag te maak; dié pogings het trouens daartoe gelei dat die wagtye aansienlik verkort is.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Addington-hospitaal"
Onkologiediens by Addington-hospitaal hervat weer
Dit volg ná twee jaar se skandale wat byna tot ʼn ineenstorting van staatsonkologiedienste in die provinsie gelei het.