SANParke sê hy sien tans baie onsekerheid en angstigheid oor of besoekers nog sal kan voortgaan met hul vakansieplanne by geïdentifiseerde brandpunte.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Addo Olifant Nasionale Park"
Wag aangeval by Addo-olifantpark
Die verdagtes het sy vuurwapen geëis en hom toe in die hand met ʼn mes gesteek.
Seun verdrink in kanaal
“Die polisie het onmiddellik ondersoek ingestel en die seun se liggaam is sowat 2 km van waar sy skoolklere gelê het in die kanaal gevind.”
Kenners ondersoek massastranding van dolfyne
Bloed het by van die dolfyne se bekke uitgekom, terwyl van hulle gelyk het asof hulle van die vel aan hul lyf verloor het.
Bejaarde sibbes op plaas oorval, beroof
Die bejaarde het hom probeer teësit, maar die rowers het hom ʼn hou teen die kop toegedien en vasgebind.
Sakelui in oord oorval, beroof
Sy sê die inbrekers het blykbaar omstreeks 03:40 ruite gebreek om toegang tot die chalet te verkry.
11 vas oor betogings in Oos-Kaap
Altesaam 11 mense is tot dusver in hegtenis geneem te midde van voortgesette betogings in die Sondagsriviervallei-gebied tussen Kirkwood en Addo, noord van Port Elizabeth.
Wildpark se hek gesluit weens betogings
Voortgesette betogings buite die Addo Nasionale Olifantpark noord van Port Elizabeth het die park genoop om vir ʼn onbepaalde tydperk een van sy hoofhekke te sluit.
Man dadelik in hegtenis geneem ná noodlottige ongeluk
ʼn 33-jarige man, wat skoolkinders in ʼn bussie vervoer het, is Dinsdag op die toneel van ʼn noodlottige botsing in hegtenis geneem.
Sylvester binnekort na nuwe tuiste
Sylvester, die Karoo Nasionale Park buite Beaufort-Wes se rondloperleeu, sal Vrydag na sy nuwe tuiste in die Addo-olifantpark in die Oos-Kaap geskuif word.
Drie skuldig aan moord op Addo-boer
Drie verdagtes is Woensdag skuldig bevind aan die moord op Allan Clarke (62) wie se liggaam in April verlede jaar in ’n veld naby die N2, meer as 60 km van sy plaas, gevind is.
Oos-Kaap-boer se lyk ver van plaas gevind
Die liggaam van Allan Clarke (62), ʼn boer van Addo in die Oos-Kaap, is Maandag in die vroeë oggendure in ’n veld naby die N2, meer as 60 km van sy plaas, gevind.