Die burgerregteorganisasie AfriForum sê Netbal Suid-Afrika se beweerde wanbestuur en magsmisbruik stel nie net die integriteit van die sport in die gevaar nie, maar ook die welstand van die netbalgemeenskap in die geheel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "AfriForum Sport"
Kom draf, loop vir ʼn goeie doel by Voortrekkermonument
Kranige drawwers, stappers en fietsryers word genooi om Saterdag 12 November by die Voortrekkermonument in Pretoria byeen te kom om geld vir hulpbehoewende kinders in te samel. Die Bemagtig-ʼn-kind-projek, ʼn gesamentlike inisiatief van Solidariteit Helpende Hand en Maroela Media, staan behoeftige kinders op verskillende maniere by om hul lewens in ʼn nuwe rigting te stuur.
Video: Pretdag by monument te danke aan flukse studente
Selfs die voorsitter van die Solidariteit Beweging, Flip Buys, het sy formele pak klere vir ʼn stel oefenklere verruil terwyl hy die roete aangedurf het.
Voortrekkermonument bied naweke gevul met pret
“Ons het piekniek hier kom hou en toe besluit ons wil bydra tot ons erfenis. Dit is toe dat ek met Danie Dreyer [die monument se terreinbestuurder] kontak gemaak het om vas te stel hoe ons hier kan help.”