Dié splinternuwe Afrikaanse komediereeks speel op ʼn VOC-skip af en kan nou gratis op AfriForumTV gestroom word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "AfriForumTV"
AfriForumTV bied heerlike Afrikaanse kykgenot
“Dit is ons manier om ʼn toekoms vir Afrikaans te skep soos wat ons met die opening van die AfriForum Teater, te midde van die pandemie, ʼn toekoms vir die Afrikaanse kunste help verseker het.”