Die Suid-Afrikaanse afrigter Eugene (Loffie) Eloff het ʼn Amerikaanse klub wat eerder vir sy lekker kuiers bekend was, binne ʼn seisoen opgehef om sy streekkampioenskap te wen.
Alles vir die sleutelwoord "afrigters"
Cheetahs stel nuwe afrigter vir Curriebeker aan
Die Cheetahs het ʼn nuwe afrigter in Franco Smith se plek vir die komende Curriebekerreeks bekend gemaak.
Suksesvolle afrigter groet Lions
Een van die suksesvolste afrigters wat die Lions en die Goue Leeus die afgelope klompie jare gehad het, groet die franchise en die bond.
Gee Welwitschias drie seisoene, vra nuwe breier
Namibië se Welwitschias gaan dinkrugby speel en het drie seisoene nodig om met die sterker spanne in die Supersport-uitdaagreeks te kan saamgesels.
Politiek en Altrad kan Lions Ackermann kos
Politiek en die dik-dik beurs van die Siriër Mohed Altrad kan die deurslag gee in die Lions-afrigter, Johann Ackermann, se besluit om ʼn aanbod te aanvaar om in Engeland af te rig.
Nóg sukses wink vir vrou in rugbywêreld
Le Roux het onlangs ná meer as 20 jaar as hoof van die netbalklub by dié universiteit in Port Elizabeth by die FNB-Madibaz-rugbyklub oorgeneem.
Raaispeletjie oor SA afrigters beëindig
Die maande lange raaispeletjie oor die toekoms van die Springbokke se afrigtingspan en die afrigter van die Junior Springbokke is uiteindelik beëindig
Oud-Bulls-afrigter los Kaaimanseilande
`n Gewese afrigter van die Bulls, Phil Pretorius, het as die rugbydirekteur van die Kaaimanseilande bedank.
Omstrede afrigter breek dalk kontrak vir Franse
Dit lyk of die dikwels omstrede Nieu-Seelandse afrigter John Mitchell sy kontrak met Amerika gaan kortknip om `n Franse klub af te rig.
Allister se reddingsboei
Wanneer ʼn afrigter die leisels neem, is een van die belangrikste besluite dat hy die regte bestuurspan om hom moet hê.
Cockerill se afdanking `n les om te leer
Elke afrigter het sy rakleeftyd.
Bolander in murg en been brei Kavaliers
`n Bolander in murg en been is as hoofafrigter van die Boland Kavaliers vir die komende seisoen aangestel.
Kanniedood-Bobbies gaan angel in klub help sit
Verskeie kanniedoodlede van Johannesburg Polisie gaan aanstaande jaar hand bysit om angel in die klub se spanne te sit.
Gold se vertrek vir Sharks geen verrassing nie
Nie alweer nie, sou die Sharks se ondersteuners seker gesug het toe hulle die week verneem het dat Gary Gold as direkteur van afrigting en ook hoofafrigter van die Sharks se Superspan bedank het.
Topafrigter-benoemde by Pumas aangestel
Die Pumas het een van die benoemdes as Suid-Afrika se afrigter van die jaar met ingang 2017 as hoofafrigter aangestel.
Nooi Graham Henry ook uit
Kom ons gooi `n klip in die bos en nooi Graham Henry ook uit na die komende afrigtersberaad.
Afrigtersberaad manna uit die hemel, maar …
Dis nie aldag dat die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) op die skouer geklop moet word vir sy besluite nie, maar steeds is daar `n klippie in die skoen.
SA breier se Aussie-klub kom pak twee op toer
Die Australiese Shuteskild-klub, West Harbour Pirates, kom vroeg Oktober vir twee wedstryde na Suid-Afrika.
Wat sal gebeur as Allister nie meer kan afrig?
Ordentlike beplanning, of eerder `n gebrek daaraan, is een van die remskoene van Suid-Afrikaanse rugby.
Jong Wessels sal ‘n towerstaf moet hê
Hoe jonk is oud genoeg?