Lojaliteit is een van die boustene van rugby, maar dit kan `n afrigter ook duur te staan kom.
Alles vir die sleutelwoord "afrigters"
Les vir Suid-Afrikaanse rugby te leer
Daar trek `n vars briesie deur Ierse rugby wat die span op die lange duur baie in die sak kan bring.
Sloer SA se rugbybase al weer?
Rassie Erasmus het reeds by Munster in Ierland ingeval: Is sy opvolger al aangewys? Nee.
Allister droom seker daaroor
Die Springbokafrigter Allister Coetzee lê seker snags daaroor en droom, om te kry wat hy as afrigter vra.
Die arme Springbok moet (weer) koes
Springbokrugby kan maar eenvoudig nie uit die nuus bly nie, en ek praat hier nie van op die veld nie, maar van die veld af.
`n Afrigter om van te droom
`n Mens moet darem `n baie sagte plekkie vir jou land en `n groot liefde vir rugby hê om die geelwortel van ponde, dollars en euro’s van die hand te wys.
Vat raak met ʼn afrigter
Dis een van daardie dinge wat `n rugbyunie nooit vooraf weet nie – hoe suksesvol sy aanstelling van `n rugbyafrigter sal wees.
WP-liga: Blitsbok versterk Kraaie se breiers
Kraaifontein, wat verlede jaar tweede in die Westelike Provinsie-rugbyunie (WPRU) se Superliga C was, het sy afrigtingskorps met `n paar nuwe aanstellings, onder andere `n gewese Blisbok, versterk.
Is dit ʼn Saru-rookskerm, of is daar ander probleme?
Is die aanwysing van die nuwe Springbokafrigter eers teen die einde van Maart ʼn Saru-rookskerm? Of word die spelers vir eers vir die wolwe gegooi met die hoop dat hulle later reggeskaaf kan word?
Meyer en Domingo – wat is die verskil?
Baie vrae is die afgelope ruk gevra of daar twee stelle reëls by die afdanking van afrigters is.
Onervare afrigters gee SA min hoop
Daar is na Vrydag presies agt weke oor voordat die nuwe Super18-reeks afskop, en daar is geen ooglopende rede waarom Suid-Afrikaanse ondersteuners met vertroue na die kompetisie kan uitsien nie.
Daar’s nie plek vir gawe ouens
Jy moet hare op jou tande hê om `n rugbyafrigter te wees.
Politiek stroop die Kaap leeg
Die Kaapse politiek is van die redes waarom twee afrigters die pad gevat het en ook die hoofrede waarom `n baie senior speler in Frankryk gaan speel.
Dis nie so maklik om af te rig nie
Dis baie maklik om ‘n probleem te identifiseer, maar dis nie so maklik om een behoorlik op te los nie.
Rugbypa geskors na aanranding
Morné Oberholzer, ʼn pa van Roodepoort het ʼn duur prys betaal vir sy betrokkenheid by ʼn opstootjie tydens ʼn jeugrugbywedstryd in dié stad – en sy seun is ook gestraf.
Niemand nog vas ná rugby-aanval
Die polisie het bevestig dat niemand nog in hegtenis geneem is in verband met die aanval op Matthew Germishuizen (17) nie.
Ouer rand glo tiener tydens rugbywedstryd aan
Matthew Germishuizen, ʼn 17-jarige rugbyspeler van Alberton, is Saterdag tydens ʼn klubrugbywedstryd só erg aangerand dat hy vier dae in die hospitaal moes spandeer.
Gary Kirsten tree uit
Die Protea-afrigter, Gary Kirsten, het besluit om nie sy twee-jaarkontrak as afrigter van die Suid-Afrikaanse krieketspan te hernu nie.