“OBP is trots daarop dat die beskikbaarheid van entstowwe sal help om te verseker dat uitbrekings van siektes voorkom word.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Afrika-perdesiekte"
Gʼn einde in sig aan entstoftekort teen perdesiekte
Enigiemand wat teen hierdie tyd al probeer het om die entstof te bekom, kan getuig dat dit net nie beskikbaar is nie.
Duisende perde kan vrek weens staat se gesukkel met entstof
ʼn Krisis dreig oor ʼn gebrek aan voldoende entstof teen Afrika-perdesiekte (APS), met kenners wat waarsku dat tot 50 000 perde kan vrek indien daar nie vinnig ingegryp word nie.