Die vraag “Waarom Afrikaans?” lok onmiddellik by my ’n teenvraag uit: “Waarom NIE Afrikaans NIE?” skryf Wannie Carstens.
Alles vir die sleutelwoord "Afrikaans 90"
Afrikaans 90: Die Afrikaanse kat kom weer – My Afrikaanse storie
Flip Buys sê Afrikaans is soos ‘n Jan-kat-taal met nege lewens: ’n Taal so klein soos Dawid met ’n hart so groot soos Goliat.
Afrikaans 90: Afrikaans gee jou ’n voorsprong
Jopie Breed van die SAOU moedig leerlinge wie se moedertaal Afrikaans is, aan om hul studies op skool, maar veral na skool, voort te sit in Afrikaans.
Afrikaans 90: In murg en been Afrikaans
’n Mens se moedertaal is immers – om NP van Wyk Louw aan te haal – die taal wat jy tot in die murg ken. Daarom maak dit sin dat ek ook in my moedertaal, eerder as in ’n ander taal, onderrig sou wou ontvang.
Afrikaans 90: Ek leef in Afrikaans
Iets gebeur in my binneste as ek langs ’n bosveldvuurtjie met ’n lekker koppie boeretroos jagstories sit en uitruil… skryf Retief Burger.
Afrikaans 90: Afrikaans as geskenk van die Here
Pieter Bischoff van Aros kyk in hierdie artikel na die wesensgronde waarom jy trots mag wees op jou taal, Afrikaans.
Veels geluk, Afrikaans!
Afrikaans is vanjaar 90 jaar jonk en Maroela Media gaan seker maak dat ons die hele jaar lank fees vier!
Afrikaans 90: In die donker gang af
‘n Lekker bangmaakstorie deur die meesterstorieverteller Francois Bloemhof. Lees net as jy dapper genoeg is…
Afrikaans 90: Afrikaans reeds 90 jaar lank ‘n amptelike taal
Vanjaar 90 jaar gelede het Afrikaans een van die amptelike tale van Suid-Afrika geword. Prof. Jaap Steyn skets die agtergrond.
Groot Gees skolekompetisie skop af
Agtien skole in en om Pretoria neem aan die Groot Gees skolekompetisie deel wat vandag by Laerskool Constantiapark afgeskop het.
Afrikaans 90: ’n Keuse teen middelmatigheid
Hierdie artikel is deel van ‘n reeks artikels wat op Maroela Media gepubliseer gaan word om die 90ste bestaansjaar van Afrikaans as amptelike taal te vier in die Afrikaans 90-veldtog.
Boek: Hoekom Afrikaans?
In die boek skryf verskeie kundiges hoekom Afrikaans steeds die taal van hul hart is. Top sakeleiers, onderwysleiers, gemeenskapsleiers, professore, joernaliste, skrywers, sangers, jongmense en akteurs verduidelik waarom daar volgens hul mening steeds ’n helder toekoms vir Afrikaans is.
Luister: TV-reeks volg in die spore van Afrikaans
Afrikaans is een van die jongste erkende tale in die wêreld en vier vanjaar sy 90ste bestaansjaar. ‘In die spore van Afrikaans’ het gaan uitvind watter soort invloede die moderne taal se ontwikkeling gehad het.
AfriForum koop “moedertaal” as verjaarsdaggeskenk vir Afrikaans
Die burgerregte-organisasie AfriForum het onlangs die woorde “amptelike taal” en “moedertaal” eksklusief aangekoop as deel van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) se fondswerwingsprojek, “Borg ʼn Woord”.
Afrikaans is vanjaar 90 jaar jonk!
Flip Buys bespreek 2015 as “Taaljaar” wanneer Afrikaans sy 90ste herdenking as amptelike taal in Suid-Afrika vier.