“Selfs ‘n klip kan dryf, selfs ‘n engel kan sink.” Het jy al ooit dié uitdrukking teëgekom?
Alles vir die sleutelwoord "Afrikaans.com"
Varsgebekkig: Van die wieg tot die graf
Die Varsgebekkig- uitdrukking van die week is “van die wieg tot die graf”
Varsgebekkig: Dit sit op die lip
“Dit sit op die lip” is die oulike vertaling vir “on the tip of my tongue”. Dis ingestuur as deel van VivA se Varsgebekkig-veldtog.
Varsgebekkig: Jou klein skaam
Het jy al ooit die uitdrukking “jou klein skaam” gehoor? Dis een van die Varsgebekkig-inskrywings om streekstaal en nuutskeppings op te teken.
Varsgebekkig: Gaan knoffel iemand anders!
Ken jy die uitdrukking “gaan knoffel iemand anders”? Ons hoop nie jy hoef dit vandag te gebruik nie!
Moedertaaldag op Maroela: Hier is die wenners
Maroela Media het Moedertaaldag gevier! Ons het lesers genooi om ons te laat weet waarom hulle moedertaal vir hulle so belangrik is. Hier is die wenners.
Ons vier Moedertaaldag! Wen ʼn boekpak
Vier saam met Maroela Media Moedertaaldag! Skryf nou in vir ons kompetisie om ʼn boekpak te wen.
Vier vandag Wêreld-hardopleesdag
Dis vandag Wêreld-hardopleesdag – ʼn dag waarop ons opnuut herinner word aan die belangrikheid en positiewe impak van hardoplees en stories met kinders deel.
Afrikaans is #onmisbaar!
Jou taal gee jou unieke menswees vastrapplek … dis wie jy is en waar jy emosioneel tuis voel en getuig van jou kulturele hartklop.
Alles wat jy nodig het vir die beste redenaarstoesprake
Leer hoe om ʼn redenaarstoespraak te skryf, wat die uitdagings is vir die verskillende ouderdomsgroepe en kry handige wenke oor die aanleer en (v)oordra van die toespraak.
Die lekkerte om in jou eie taal te leer
Moedertaalonderrig bevorder nie net leerderprestasie nie, maar is ook die bousteen van meertaligheid en kulturele diversiteit
Hoe lyk Afrikaans in jou dorp? Hier is die wenner
Die wenner van die R10 000 in Afrikaans.com se kompetisie, “Hoe lyk Afrikaans in jou dorp?” is bekend gemaak.
Besondere landskap in woord, beeld en klank
Een Maroela-leser kan ʼn gratis dubbelkaartjie na ʼn vertoning van “Landskap” met Anna Davel en Laurinda Hofmeyr by Aardklop op 6 Oktober wen.
Neem deel: Afrikaans is #onmisbaar
Neem deel aan Afrikaans.com se nuwe veldtog, #onmisbaar
Hoërskoolleerders – Droom groot en WEN groot
In plaas van tone en tande tel dié wintervakansie kan hoërskoolleerders eerder met hul talente woeker sodat Afrikaans.com jou kan help om ’n stappie nader te kom om jou drome waar te maak.
Su-an sorg vir ure se luistergenot
Met haar positiewe lewensingesteldheid en vars benadering is Su-an Müller-Marais ’n welkome stem oor die radio.
Veels geluk, Afrikaans.com!
Die webwerf Afrikaans.com vier vandeesweek sy eerste verjaarsdag.
Nuttige skakels vir ouers en onderwysers
Soek jy hulp met take of hersiening, of kom jy inspirasie kort? Het jy raad nodig met lesplanne of wil jy sommer nou al die wonderwêreld van leer speel-speel vir jou kleinding ontsluit?
Pedro se vingers ken ook die pad
Nie net is Pedro ’n bekroonde akteur, musikant, regisseur, liedjieskrywer, vervaardiger, pianis en aanbieder nie, sy voetspoor in die Afrikaanse samelewing is besonder groot.
Moedertaalonderrig op almal se lippe
Vandag is Internasionale Moedertaaldag en Afrikaans.com stel ʼn splinternuwe en interaktiewe moedertaalonderrig-blad bekend