Ter viering van Afrikaanse Taaldag het die Vriende van Afrikaans (VVA), ’n filiaal van die ATKV, die Koop-’n-Afrikaanse-boekdag projek van stapel gestuur om die publiek aan te moedig om ’n Afrikaanse boek te koop.
Alles vir die sleutelwoord "Afrikaans"
Wes-Kaapse Bloeddiens bly Afrikaans
Ongeveer 41,4% van die provinsie se bloedskenkers is Afrikaanssprekend.
Beurse nou beskikbaar vir nagraadse studie in Afrikaans
Die beurse bied tot R120 000 vir doktorsgraadstudie en tot R60 000 vir magisterstudie.
Video: Aspoestertjie-pantomime eersdaags op die planke by Staatsteater
Maroela Media het tydens die repetisies op die stel van dié produksie gaan kuier.
Luister: Amerikaner sing Afrikaanse verhoë aan die brand
Die Amerikaanse sangeres het die heel eerste keer Suid-Afrikaanse gehore se aandag getrek met haar weergawe van die Valiant Swart-treffer, “Sonvanger”.
Afrikaanse Taalraad: ‘Afrikaanses moet uitreik’
“As ons egter wil hê Afrikaans moet floréér, moet ons dit binne die breër samelewing doen.”
Afrikaanse regslui vra vergadering oor taalbesluit
Die Vereniging van Regslui vir Afrikaans (VRA) eis ʼn vergadering met die nuutgestigte Regspraktisynsraad (RPR) oor sy eensydige besluit om Afrikaans in prokureurstoelating-, boekhouding-, notariële en akte-eksamens af te skaf.
Akademia vier Internasionale Moedertaaldag saam met die wêreld
“Een van ons groot uitdagings vandag is om Afrikaans so te versorg dat haar skoonheid nie verlep nie, en dat sy haar aantrekkingskrag as taaltuiste behou.”
Taalmonument ken eerbewyse ter bevordering van Afrikaans toe
“Dit gaan eintlik ook oor veel meer as net Afrikaans.”
Druk om laaste Afrikaanse skole te verengels
Die enigste twee oorblywende Afrikaansmediumskole in Kaapstad se suidelike voorstede sê hulle doen alles in hul vermoë om hul taalbeleid te handhaaf, ondanks druk van…
Video: Afrrrikaans is maar moeilik!
Toe ʼn pa van Kaapstad ʼn video gemaak het van sy worsteling om sy Engelssprekende agtjarige dogtertjie die ‘r’-klank in Afrikaans baas te laat raak, het hy nie geweet wat dit vir hom gaan inhou nie.
‘My besef dat Afrikaans, Christenskap en rugby nie boos is nie’
Van ʼn jong Durbanse seun wat in die Hindoegeloof grootgeword en geleer het dat Afrikaans en rugby boos is tot ʼn man wat al talle Afrikaanse boeke geskryf het, ʼn Christen is en rugbyspelers met sy motiveringspraatjies help.
My laerskoolkind en toesprake: Hoe gemaak?
Is dit sinvol vir ʼn sewejarige wat nie kan lees of skryf nie om aan toesprake blootgestel te word? Maroela Media het ondersoek ingestel:
Pionierskool-biblioteke in die knyp
Die staking van die biblioteke sal daartoe lei dat swaksiende en blinde mense van oor Afrika ontneem word van boeke, stories en die moontlikheid om in ʼn musiekrigting te studeer.
80-jarige skryf unieke boek oor Afrikaanse idiome
Die boek is vol idiome en het geen kommas, punte of leestekens nie.
Afrikaanse boeke: Só lyk kortlys vir UJ-pryse
Die UJ-pryse word jaarliks toegeken vir uitsonderlike Afrikaanse boeke wat in die voorafgaande kalenderjaar verskyn het.
15-jarige boekwurm op soek na leesstof
Maroela Media het onlangs ʼn briefie van ’n 15-jarige boekwurm ontvang. Hy verduidelik in die brief – in keurige Afrikaans – hoe lief hy vir lees is.
Foto’s: Afrikaans-vriendelike ondernemings vereer
Die Tinteltong-toekennings word jaarliks op Internasionale Moedertaaldag, 21 Februarie, gehou om ondernemings wat die Afrikaanse taal bevorder te vereer.
Video: Nuwe WoordWeb-speletjie bevorder Afrikaans
“Leon van der Merwe van Cullinan in Gauteng kon nie meer die Afrikaanse weergawe van die bekende woordspeletjie Scrabble in die hande kry nie, en het toe besluit om eie inisiatief te neem.”
Twee Afrikaanse flieks vir internasionale feeste gekies
“Om ʼn storie te kon maak wat nie net plaaslik aanklank vind nie, is ʼn massiewe voorreg.”