Enkele dae nadat die Afrikaanse Hoër Meisieskool se jeugsimfonieorkes hul gehoor in Bloemfontein in trane gehad het, moes hulle hul geliefde fluitspeler aan die dood afstaan. Annerien Mills is in haar slaap oorlede.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Afrikaanse Hoër Meisieskool"
Video: ‘Hoendervel-oomblik’ toe skoolorkes besluit basta met beurtkrag
“Die gehoor was meegevoer… Nog nooit het ek so ʼn hartvervullende oomblik beleef nie. Niemand was onaangeraak nie. ʼn Goddelike oomblik in tyd.”
37 jaar van volpunte vir dié meisieskool
“Ek was benoud oor vandag se uitslae, want na my mening was hierdie groep die een wat die meeste getoets sou word.”
Leerder se gidshond pronk met erebalkie
Leila Bürr is met ʼn seldsame neurologiese siekte gediagnoseer en haar gidshond, Sakura, is haar regterhand.
Foto’s: Pluktuin fleur Affies-meisies se blommetradisie op
“Om ʼn tuin te plant, is om te glo daar is ʼn môre.”
Luister: 100 jaar se Affies-meisies-staaltjies
“Watter reis was dit nie… Ek glo dat daar baie genot uit hierdie bundel geput sal word.”
Affies-meisies-gedenkbundel bekendgestel
“Dit gaan ʼn heerlike boek word vir soveel mense daar buite, en veral dan ook die alumnae van Affies-meisies.”
Affies-meisies gee om
“Ons skool het so baie om te gee en ek dink ons moet gebruik maak van die geleentheid om te kan gee.”
Geskiedenisfoendie kry FAK se eerste olimpiadeprys
“Die FAK wens nie net die wenners nie, maar elke deelnemer geluk met die hoë gehalte van die werk en standpunte wat goed deurdink is.”