“Ek is opgewonde om ʼn nuwe lewensfase te betree, maar my hart sal definitief na my skooljare terugverlang.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Afrikaanse Hoër Seunskool"
Affies platgeslaan ná dood van leerder
“Dankie dat jy vir my ʼn vriend was toe ek nie een gehad het nie,” het ʼn Affie-leerder ter nagedagtenis van sy maat geskryf.
Kunsveiling steun skool, kunstebedryf
Die Affie 100 Fonds Trust bied tans ʼn aanlyn kunsveiling aan wat kunsliefhebbers en -versamelaars die geleentheid bied om uitstekende werke van Suid-Afrika se bekendste kunstenaars te kry.
Luister: Affies-seuns praat oor SA en Afrikaans se toekoms
Maroela Media het met Dylan Lee, die redakteur, Zander van der Merwe, adjunkredakteur van sport, en Waldo Pienaar, adjunkredakteur van kultuur, gesels om uit te vind hoe dié seuns oor die toekoms voel en die vooruitsigte vir die jaar wat voorlê.
Affies rou ná dood van skrander leerder
Die Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies) is in rou gedompel ná die dood van Ian Visser, ʼn gr. 12-leerder van dié Pretoriase spogskool.
Ooievaar besig by skool
“Gelukkig is ons al vyf mans, anders was daar nou ʼn skool wat in ʼn penarie sou wees met vyf vroue wat almal met kraamverlof moes gaan.”
Affies-hoof oor skoolpet-sage: ‘Ons kies die kant van 1 300 onskuldige seuns’
Ná sy aanvanklike swye het die hoof van Afrikaans Hoër Seunskool (AHS) in Pretoria, dr. Pierre Edwards, Vrydag openhartig met Maroela Media gesels oor die sogenaamde “pet-insident” wat die afgelope week groot opslae in die media gemaak het.
Affies vier 98 jaar
Dié skool, wat vanjaar sy 98ste bestaansjaar in Pretoria vier, het ook die klas van 1948 se 70ste klasreünie aangebied.
‘Wiskunde-vraestel makliker as rekordeksamen’
“Ek reken die vraestel het genoeg uitdagings vir die leerders gebied wat gewoonlik 90% in die vak behaal, terwyl daar steeds vrae was wat leerders sou kon beantwoord wat dalk nie so sterk is in die vak nie.”
[Foto’s] Dis net melktert waar jy kyk
Leerders van die Afrikaanse Hoër Seunskool in Pretoria het behoorlik aan melktert gesmul op Nasionale Melktertdag met meer as 600 melkterte wat die skool se leerders en ouers gebring het.
Bus tref Affie-seun by skool
Schalk Viljoen, ʼn graad 11-leerder aan Afrikaans Hoër Seunskool (Affies) in Pretoria, is in die Muelmed-hospitaal opgeneem nadat hy Vrydagoggend op pad skool toe deur ʼn bus raakgery is.