“Ons het ook ons eie biblioteek, maar hierdie spesifieke boeke is van soveel waarde, ons wou graag hê die publiek moet daarna kan kyk.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Afrikaanse Protestantse Kerk"
Om te jag of om nie te jag nie…
Ds. Danilo Stoltz reageer op die herrie wat onlangs losgebars het oor ‘n jagkompetisie wat deur ‘n kerk aangebied is om geld in te samel.
ANC se geveg met die ‘autopilot’
Miskien is dit nou die tyd vir die ANC-regering, hul konferensie-afgevaardigdes en die kiesers wat vir hulle stem, om kennis te neem van wat Einstein gesê het: “Insanity is doing the same thing over and over and expecting different results”.
Ouers as opvoeders
Opvoeders is persone wat ʼn kind tot volwassenheid vorm. Om opgevoed te word, is om van onder af op te gaan, terwyl jy gevoed en geleer word.
’n Lewende klokkespel wat selfs ná Paasnaweek weergalm
Hierdie dinge bring ons voor ʼn baie belangrike vraag te staan: As die Paasfeesklokke dan so stil in ons lewens is, glo ons werklik dat Jesus Christus uit die dood opgestaan het?
Volg ons instellings of beginsels?
Toets ons nog die instellings waarby ons betrokke is aan die beginsels wat vir ons persoonlik belangrik is, of laat ons maar toe dat ander mense vir ons hierdie beginsels bepaal – al skuif dit deurentyd?
Dis nie óf gebed óf die wetenskap nie
Christene leef vanuit die wete dat die geestelike lewe nie los van die fisiese lewe staan nie, maar dit juis beïnvloed en bepaal.
Oor verwysings na God as vroulik: Wanneer ons die tydsgees hoor
Daar is vandag twee groot maniere waarop geloofsvrae beantwoord en teologie beoefen word. Óf in kontinuïteit óf in diskontinuïteit met die Kerk van die eeue.
Oor verwysings na God as vroulik: Wanneer ons die Kerkgeskiedenis hoor
Die Woord en tradisie kon nog altyd hard en duidelik teen mans se afvalligheid spreek. Dit is presies wat ons Vader doen en sal doen wanneer mans sy beeld verwring.
Oor verwysings na God as vroulik: Wanneer ons die Bybel hoor
Hoe praat die Woord van God oor God en hoe word Hy aangespreek? Hierdie is die tweede aflewering in ‘n reeks van vier oor die onderwerp.
Oor verwysings na God as vroulik
Die vraag oor die implikasies van verwysings na God as vroulik, het weer opgevlam.
Huldeblyk aan dr. Ferdi Hartzenberg (1936-2021)
As jy dr. Ferdi Hartzenberg persoonlik ontmoet het, sal jy verstaan waarom hy so geliefd onder sy mense was. Baie nederig, plat op die aarde, maar ’n Christen met ’n groot Afrikanerhart, skryf dr. Pieter Mulder.
BLM: ʼn Nuwe godsdiens vir ʼn nuwe wêreld
BLM is ʼn radikale kultus wat verskeie omstrede geloofstandpunte huldig; standpunte wat glad nie deur Christene ondersteun kan word nie. Ds Johan Schütte skryf oor die ontstaan en agtergrond van die BLM-beweging.
Wanneer geregtigheid uit die Regverdige se hande geneem word
Geregtigheid word dus in die hande van die gemeenskap geplaas wat impliseer dat die gemeenskap ook die norm bepaal vir wat reg en regverdig is. Daardie gemeenskap is dikwels ’n ongeduldige en oproerige gemeenskap wat alles in hul pad meesleur en uit die weg vee.
Ek hóórt hier
Die Nuwe Suid-Afrika is in ons keelgate afgedruk, maar in werklikheid is dit die Valse Suid-Afrika.
Amptelike skrywe van die AP Kerk aan die president
“Dit is juis hierdie inkomende inligting wat dit al hoe meer duidelik maak dat die aanvanklike inligting wat die ramptoestand gemotiveer het, onvolledig was.”
Simfonie of kakofonie?
Rampe, epidemies en paniek herinner ons telkens dat die geskiedenis ʼn getuie is van God se volgehoue oproep tot bekering wat gerig is tot sy volk en die nasies.
Gee my ‘n permit, want ek het NUUS!
Predikante kry egter nie permitte om rond te beweeg nie, want ons werk is blykbaar nie so noodsaaklik soos ander sektore van die arbeidsmag nie.
Kap die heilige boomstamme af, maar verwyder ook die hoogtes
Op 25 en 26 Februarie het die veelbesproke Moreleta-beraad by die NG kerk Moreletapark plaasgevind.
Ope brief aan die president: U is heel eerste aan God verantwoordbaar
“Laat ons nie doekies omdraai nie, Meneer die President.”