Ons moet meer kreatief wees om die ekonomiese waarde van al ons inheemse tale te ontsluit en daarmee meer werksgeleenthede en rykdom in die proses te skep. Laat ons almal saamwerk in die beste belang van ons jeug.
Alles vir die sleutelwoord "Afrikaanse Taalraad"
Afrikaans as geloofstaal in die kollig
“As jy my taal ontken, ontken jy my menswees.”
Afrikaanse Taalraad: ‘Afrikaanses moet uitreik’
“As ons egter wil hê Afrikaans moet floréér, moet ons dit binne die breër samelewing doen.”
Lesersbrief: Waarom nog veg vir Afrikaans, vra Lesufi
Dit gaan my verstand te bowe dat so ’n uitlating deur Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir Onderwys geuiter is. Is dit uit blote onkunde, of is dit strategies daarop gemik om Afrikaans slegs as onbelangrik af te maak?
Nuwe projekbestuurder by ATR aangestel
Merlyn van der Rheede is pas aangestel as projekbestuurder van die Afrikaanse Taalraad (ATR), met spesifieke werksaamhede in die noorde van die land.
Afrikaanse Taalraad vereer taalvoorstanders
Dié toekennings vereer mense wat Afrikaans in verskeie taalfunksies aktief bevorder, beskerm of die sprekers deur Afrikaans bemagtig.
Lesersbrief: Huldeblyk ter ere van prof. Christo van Rensburg
Prof. Christo, die ATR gaan u ongekende bydrae tot die handhawing van ʼn taal, gebore uit die some van vele nasies, altyd koester wanneer ons praat, dink en skep in hierdie mooi taal van ons.
Kokertoekennings bedank Afrikaanssprekendes vir hul bydraes
Die Kokertoekennings bedank ʼn groep baie spesiale mense vir wat hulle die afgelope jaar vir Afrikaans gedoen het.
Praat saam oor Afrikaans by die Suidoosterfees
Die stand van Afrikaans by Suid-Afrikaanse universiteite kom op 29 April weer onder die loep wanneer die Afrikaanse Taalraad ʼn Jakes Gerwel-gesprek oor dié onderwerp by die Suidoosterfees in die Wes-Kaap aanbied.
Afrikaanse Taalraad se 2016-Kokerwenners
Die Afrikaanse Taalraad wens die wenners van die Kokertoekennings, wat die afgelope naweek in Pretoria oorhandig is, van harte geluk met dié prestasie. Daar was…
Internasionale Vereniging vir Afrikaans in die lewe geroep
‘n Internasionale Vereniging vir Afrikaans (IVA) wat onder meer ten doel het om Afrikaanse dosente reg oor die land en wêreldwyd met mekaar te verbind, is hierdie week gestig.
‘Uitfasering van Afrikaans is menseregtevergryp’
Die finale uitfasering van Afrikaans by die Universiteite van Pretoria (UP) en Stellenbosch (US) sal onthou word as ʼn donker dag vir Afrikaanssprekendes in Suid-Afrika.
Jeugdag: ‘Gedeelde ervaring skep nuwe vorm van samehorigheid’
Die Afrikaanse Taalraad het gesê hy betreur die pynlike gebeure in Soweto 40 jaar gelede.
US taalbeleid voldoen nie aan basiese bestuursvereistes
Volgens die Afrikaanse Taalraad voldoen die Universiteit Stellenbosch (US) se finale konseptaalbeleid nie aan basiese vereistes vir die volhoubare bestuur van Afrikaans of Xhosa by die universiteit nie.
Taalbeleid by US: ‘Afrikaans in ‘n vryval’
Die Afrikaanse Taalraad (ATR) het gesê die universiteitbestuur van die Universiteit van Stellenbosch (US) se besluit om Engels van 2016 af as verstektaal te gebruik ten koste van Afrikaans, plaas Afrikaans in ‘n vryvalposisie.
Afrikaanse Taalraad kies nuwe voorsitter
Prof. Anne-Marie Beukes is by die afgelope jaarvergadering van die Afrikaanse Taalraad verkies tot nuwe voorsitter.
SA-regering “betreur” ooreenkoms oor taalsamewerking
Die Suid-Afrikaanse regering skop klaarblyklik ‘n ooreenkoms met Nederland en België oor taalsamewerking in die tande.
Versoening onder Afrikaanssprekendes verg bydraes
‘n Deurlopende tema in my aktiwiteite is die strewe na versoening in die inklusiewe Afrikaanse gemeenskap. Ons het om soveel redes (politiek, ekonomies, kultureel) uit…