Hoewel die konsert gratis aangebied word, vra die organisasies vir skenkings ten bate van Lig Kinderbediening se projekte wat die opvoeding- en armoedenood van Afrikaanse gemeenskappe in Danville en Elandspoort aanpak.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Afrikaanse Toekomstrust"
Haweloses kry warm stort, feesmaal
Vrywilligers het van heinde en ver bymekaargekom om die Here se hande en voete te wees en mense te dien.
Aksie om Afrikaans in Danville-laerskole te red
Vrywilligers het tientalle ouers bygestaan om te verseker dat hierdie kinders se toegang tot geletterdheid – en meer spesifiek onderrig in hul moedertaal – nie verder in die wiele gery word nie.
Nuwe horisonne wink vir jong SA mans
“As jy in mense belê, moet jy hulle ondersteun tot op ʼn punt waar hulle floreer sonder die risiko om terug te val.”
Pta’ners gevra om toiletware vir behoeftiges te skenk
Kom haal ʼn handgemaakte shweshwe-sakkie af en maak dit vol met noodsaaklike toiletware. So help jy om die lewe makliker te maak vir mense wat nie nou hierdie soort luukses kan bekostig nie.
Vul ’n bruinpapiersak met hoop
Dié welsynorganisasie moedig lesers aan om in Julie ʼn bruinpapiersak met die volgende basiese items te vul en by hul kantoor by die Voortrekkermonument in Pretoria te besorg.