Die skryfwyse van woorde wat met Paasfees verband hou, spesifiek die gebruik van hoof- en kleinletters, wek soms onsekerheid by Afrikaanssprekendes.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Afrikaanse woordelys en spelreëls (AWS)"
Taaltoffie: Verjaarsdag of verjaardag?
Praat ʼn mens van ʼn badkamer, of badskamer? Is dit verjaarsdag of verjaardag? Vind iets landwyd of landswyd plaas?
Taalgebruik: meer, mees
Taaltoffie stel ondersoek in oor die gebruik van “meer” en “mees” in die vergrotende en oortreffende trap.
Taalgebruik: Afkappingsteken
Taaltoffie stel ondersoek in oor die gebruik van die afkappingsteken waar een of meer klanke in ʼn woord nie uitgespreek word nie.
Taalgebruik: Die los en/of vas skryf van woorde
“Alles behalwe” of “allesbehalwe”? “Droë vrugte” of “droëvrugte”? Taaltoffie stel ondersoek in na die skryfwyse en betekenisse van ʼn paar woorde wat los en vas geskryf kan word.
Taalgebruik: hiertoe, hier toe
Taaltoffie ondersoek die verskil in gebruik tussen “hiertoe” en “hier toe”.
Taalgebruik: Wisselvorme
Volgens die AWS is variasie in betekenis, sinsvorm, woordvorm, klank, ensovoorts ʼn kenmerk van elke natuurlike taal, dus ook van Afrikaans en sy variëteite.
Taalgebruik: Uitroepteken (!)
Uitroeptekens moet oordeelkundig gebruik word, want te veel daarvan is steurend. Taaltoffie ondersoek die gebruik van die uitroepteken (!) in Afrikaans.
Taalgebruik: Akuutteken (´)
Taaltoffie ondersoek die gebruik van die akuutteken (´) in Afrikaans.