Die woord, identiteitspolitiek, word algaande meer en meer in geskrifte aangetref, ook internasionaal. Hoekom is identiteitspolitiek nou so onder die vergrootglas en wat presies behels dit?
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Afrikaner"
#JongStemme: Die Suid-Afrikaner
Want hier is die eerlike waarheid: Ek wil nie kies tussen ’n Afrikaner wees en ’n Suid-Afrikaner wees nie.
Toerisme óók Afrikaners se skuld
Hou op om jou eie mislukkings te ontken. Hou op om die skuld op die Afrikaner te pak vir alles wat verkeerd loop. Miskien kan ons dan die toerismebedryf én die land begin regruk.
#JongStemme: Jong Afrikaner, nou wat nou?
Die besluit is joune, jong Afrikaner. Sit terug en laat jou kultuur vergaan – of staan op en bou ʼn beter toekoms.
Afrikaner-identiteit – weet ons nog wie ons is?
Die Afrikaner moet opnuut in hierdie verwarrende tye seker maak dat die eienskappe wat ons onderskei, duidelik in ons saamgedra word. Daardie waardes wat ons by ons voorouers ontvang het en wat ons slyp en vorm tot nóg beter waardes om dit aan ons jeug oor te dra, is ‘n positiewe handeling. Dit is wie die Afrikaner is – dit is nie diskriminerend nie.
Afrikaners is nie stemvee wat hulle om die bos sal laat lei nie
Ons as bevryde Afrikaners weet wie en wat ons is en is trots op ons herkoms, ons geskiedenis en ons vele bydraes tot Suid-Afrika. Ons het nie wéér ʼn oomblik van bevryding nodig nie. Ons verlang net vryheid binne ʼn regverdige bestel en dit is iets wat min politieke leiers of partye wil bied.
‘Wat is ’n Afrikaner?’
Dit laat ons nog steeds met die vraag: Wat moet die rol van die Afrikaner – inklusief gedefinieer – in vandag se Suid-Afrika wees? Hoe moet jy met die maghebbers omgaan?
Vat hande oor toekoms van Afrikaans
Prof. Philip Spies, ʼn toekomsnavorser aan die Universiteit Stellenbosch, se boek ‘Afskeid van ʼn volk – Op soek na ʼn toekoms’ stel dwingende vrae oor die pad vorentoe vir Suid-Afrika en sy mense.
Geleenthede vir Afrikaners in Weste se politieke herskikking
Die afgelope twee of drie jaar was werklik ’n uitsonderlike tyd in die Westerse wêreld. Omvattende politieke veranderinge het in werking getree wat ernstige vrae oor die toekomstige politieke model van die Weste laat ontstaan het. Jaco Kleynhans verduidelik wat die Afrikaner kan doen om ‘n volhoubare toekoms te verseker.
Uitvoerende leierskap en (misplaaste) heldeverering
Is daar ’n verband tussen die byna histeriese heldeverering wat sommige Afrikaners vir pres. Donald Trump van die VSA en pres. Wladimir Poetin van Rusland koester, en die feit dat die Afrikaner lanklaas ’n leier met uitvoerende magte oor die Afrikaner gehad het? Herman Toerien ontleed die stelling.
Om ʼn jong Afrikaner te wees, is haas onmoontlik
Hierdie meningstuk handel oor ʼn probleem. Nee, nie ‘n nuwe probleem nie – dit is al immers ‘n paar dekades oud – maar dit het nou tyd geword om dit uit te spel: Dit is “onmoontlik” om ‘n jong Afrikaner in Suid-Afrika te wees, skryf Daniel du Plessis.
‘Malema-haatspraaksaak gaan nie werklik oor die reg nie’
~ deur Nico Strydom ~ Prof Koos Malan, advokaat vir die Vereniging van Regslui vir Afrikaans, het tydens ʼn FAK-simposium, oor die Julius Malema-haatspraaksaak, gesê…