Pieter vertel hy het sy projek vir die behoud van Suid-Afrikaanse straatname deeglik beplan voordat hy tot aksie oorgegaan het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Afrikanergeskiedenis"
Groot Trek-kinderheld inspireer nog twee eeue later
Die FAK het Hoërskool en Laerskool Dirkie Uys besoek en self ervaar hoe die 15-jarige Dirkie Uys se verhaal vandag steeds inspireer.
Generaal Piet Joubert en Majuba
Toe die weerstand op oorlog uitgeloop het, is hy as kommandant-generaal aangewys en was hy aanvoerder van die Boeremagte by die Slag van Majuba.
Die Slag van Majuba
Die Eerste Vryheidsoorlog tussen Brittanje en die Transvaal het in Desember 1880 uitgebreek en op 27 Februarie 1881 met die Slag van Majuba geëindig.
Pieter Smith vereer dapper kinderheld in nuwe lied
“As jy van ʼn man wil sing, sing van Japie Greyling,” lui lirieke uit dié gewilde Afrikaanse sanger se jongste enkelsnit.
Video: Vrede van Vereeniging presies 120 jaar later herleef
Dinsdagaand, presies om vyf minute oor elf, is dié droewige en geskiedkundige oomblik in dieselfde eetkamer voor ʼn klein uitgesoekte gehoor “opgevoer” en herleef.
Onbekende Afrikaanse taalstryder gevier
Ds. August Ahrbeck se naam is dalk ʼn relatief onbekende een, maar sy aandeel in die stigting en ontwikkeling van Afrikaans, veral as gedrukte taal, is uiters geskiedkundig van aard.
Graaff-Reinet omarm storie van Gideon Scheepers
Volgens Smith is dit opvallend hoe dié dorpsmense Scheepers se nalatenskap huldig.
Afrikanergeskiedenisboeke aan Erfenisstigting geskenk
“Die boeke kort ʼn plek waar mense dit kan lees, sien en daarvan weet, en daarom glo ek ʼn Afrikaanse organisasie soos die Erfenisstigting is die beste plek om dit te bewaar.”