“Rehabilitasie moet ’n tree terugstaan terwyl vergelding na vore tree”.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Aftreeoord-moord"
Trane by moordverhoor: ‘Jammer vir wat ek aan julle gedoen het’
“Ek dink deesdae die tannie sou – as sy my nou kon sien – iets sê soos: My kind, hoekom doen jy so iets?”
Aftree-oordmoord: Beskuldigde mor oor prokureur
“Ek wil ’n prokureur hê wat my in die oë kan kyk en sê hy glo my.”
Aftree-oordmoord: Saak na hooggeregshof
Tersius du Plessis het tydens sy eerste hofverskyning gebieg dat hy Johanna Rossouw vermoor het.
Ondersoek na aftree-oordmoord afgehandel
Daar moet nou besluit word of die saak teen Tersius du Plessis na die streekhof of direk na die hooggeregshof oorgeplaas moet word.
Aftreeoord-moord: Man met voetboeie in hof
Tersius du Plessis het vir verslaggewers in die hof beduie dat hy hulle wil spreek.
Aftreeoord-moord: ‘Ek is skuldig’
Tersius du Plessis het Vrydag in die hof erken dat hy die 86-jarige Johanna Rossouw by haar huis in die Eden Park-aftreeoord vermoor het.
Man in hof ná Witbank-aftreeoord-moord
Die man het homself Woensdag by die Mondeor-polisiestasie in Johannesburg oorgegee waarna hy in hegtenis geneem is.
Witbank-aftreeoord-moord: Verdagte gee homself oor
Die moord op Johanna Rossouw (86) het inwoners van die Eden Park-aftreeoord geskok.
Witbank-slagoffer se naam bekend
Die bejaarde vrou is vasgebind en seep in haar gesig gegooi.
Bejaarde vrou by Witbank-aftreeoord vermoor
ʼn 86-jarige vrou is Sondag omstreeks 18:00 in haar huis by die Edenpark-aftreeoord in Witbank, Mpumalanga, vermoor.