Die Stormers en die Bulls speel om 19:30 in die eindstryd van die Verenigde Rugbykampioenskap in Kaapstad.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Agterblad"
Agterblad: Kan 2 SA spanne finaal haal?
Oudskeidsregter Jéan de Wet kom gesels saam met die Agterblad-span oor die naweek se halfeindstryde in die Verenigde Rugbykampioenskap.
Kyk: Agterblad-span raak opgewonde oor F1
Sergio “Checo” Perez het sy eerste oorwinning in Monaco losgelaan; ’n stand van sake wat die F1-wêreld laat wonder of dié Red Bull-renjaer dalk ook met die kampioenskaptitel kan wegjaag.
Agterblad-span neem Bahrein-wedren in oënskou
Het Ferrari dalk nog ’n bietjie teruggehou? En hoe op aarde is Kevin Magnussen so vinnig?
Agterblad-manne praat oor F1-dinge
Gaan Lewis Hamilton sy agtste titel verower, of sal Max Verstappen sorg dat Red Bull weer die span is om te klop?
Agterblad: Wie se renmotor lyk die beste?
In vandeesweek se episode verruil die span hul skrumpette vir ’n glasie vonkelwyn en ’n paar haute couture-skoene: Daar word immers na kuns gekyk.
Agterblad-span gesels oor Protea-treurmare
Proteas se penarie, Michael Masi gepos en die Engelse Premierliga-resies ontplof.
Kom luister na nog ’n Agterblad-episode
Van plaaslike rugbyderbywedstryde tot die Indiese Premierliga geniet aandag in hierdie episode.
Rugby geniet Agterblad-aandag
Die Agterblad-manne gesels oor al die Sesnasies-aksie, sowel as die plaaslike spanne se vertoning in die Verenigde Rugbykampioenskap-reeks.
Agterblad-span gesels oor rugby, tennis
Nadal se Melbourne-meesterstuk en Stormers se naelbyt-geluk!
Agterblad-span gesels met Schalk Brits
Die gewilde haker gesels oor sy loopbaan, die Springbokke en vele meer.
Luister: Agterblad-manne praat krieketdinge
Protea-verrassing en Engeland se As-drome is inderdaad veras!
Agterblad-span gesels saam met Louis Wilkinson
Die Proteas se komende reeks teen Indië word bespreek.
Agterblad-manne ontleed F1-drama
Lewis mik na agt, maar dit is Max (en Masi) wat laaste lag!
‘Agterbladspan’ se finale F1-voorskou
Wie gaan koning kraai in ’n aksiebelaaide slottoneel in Abu Dhabi?
Die Agterblad-span praat F1-dinge
Die (FIA)sko: Max of Lewis skuldig in Saoedi-Arabië?
Luister na nog ’n Agterblad-episode
Wie is die beste ooit?
Kom luister na nog ’n ‘Agterblad’-episode
Alles en meer oor die naweek se sportaksie.
Luister: ’n ‘Agterblad’-meevallertjie
Springbokke slaggereed vir vanmiddag se Twickenham-toets.
Luister: Dis weer tyd vir ‘Agterblad’!
Bokke slag Skotte, Kiwi’s gekelder en Lewis laat wiel!