Daar lê ongetwyfeld ’n opwindende tydperk vir die sektor voor soos die ander lugdienste van die krukkelys af terugkeer. Maar die speelveld is allermins gelyk.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Airlink"
Airlink-vlugte na Polokwane opgeskort oor probleme by lughawe
Die redery sê dit is betreurenswaardig dat hy nie vooraf oor die kwessie gewaarsku is nie.
Vlugte na Skukuza-lughawe opgeskort
“Vlugte na Skukuza-lughawe word tot 28 Januarie opgeskort.”
Airlink pas vlugskedule aan weens aandklokreël
Die private streekslugdiens verbind hom daartoe om passasiers voor die aandklokreël in werking tree veilig by hul bestemmings te kry.
Wysigingswetsontwerp op Mededinging kom neer op staatsbestuur van handel
Die mededingingskommissie het onlangs ’n beoogde samesmelting tussen SA Airlink en FlySafair geweier. Dit is ’n goeie voorbeeld van die aansienlike invloed van die mededingingsowerhede om handelsbedrywighede te rem. Dit kom eintlik neer op ’n vorm van staatsbestuur van handel.
Van berg tot boom – só lyk jou vlugskedule
Die vlugte is gemik op sakereisigers wat in Kaapstad woon en die meeste wil kry uit hul sakedag in Pretoria.
Twee lugrederye wil saamsmelt
“Dit bied die geleenthede om ons gekombineerde koste te verminder en ons vir groei te posisioneer, terwyl ons terselfdertyd lugreise meer toeganklik en bekostigbaar vir ons kliënte reg oor Suider Afrika maak.”
Van berg tot boom – nóg vlugte tussen Kaapstad en Pretoria
Sakereisigers van Kaapstad kan nou die meeste uit hul dag in Pretoria kry.
Van berg tot boom – nóg vlugte tussen Kaapstad en Pretoria
Airlink stel van 28 Augustus 2017 nuwe vroegoggend- en laatmiddagvlugte op die roete tussen Kaapstad en Pretoria bekend.