En die wenners is …
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Aitsa-musiektoekennings"
Aitsa’s vereer liedjietowenaar Jannie du Toit
“Wat ʼn eer en wonderlike aanmoediging vir die pad vorentoe.”
Angie Oeh benoem vir Aitsa-musiektoekenning
Die jong musikant het op 19 Augustus haar kort stryd teen longkanker verloor.
Twee nominasies vir Franco Prinsloo, Vox Chamber Choir
“Dit is belangrik dat klassieke musiek óók erkenning kry, en Aitsa verdien ʼn pluimpie vir die inisiatief wat hulle getoon het.”
Aitsa-toekennings: Hier is Julie se benoemings
Kaartjies vir dié toekenningsaand is reeds op iTickets beskikbaar teen R250 ʼn kaartjie, maar diegene wat nou reeds hul kaartjies koop, sal ʼn afslag van 10% ontvang.
Rekordgetal inskrywings stroom in vir Aitsa-toekennings
Vanjaar se inskrywings verteenwoordig ʼn 55% groei vergeleke met die eerste Aitsa-toekenningsgeleentheid in 2019.
Inskrywings vir Aitsas stroom behoorlik in
Willie Spies meen die groeiende aantal inskrywings is ʼn bewys dat Afrikaanse musiek ʼn bloeitydperk beleef en deurlopend nuwe talent oplewer.
Aitsas hang vanjaar ook klassieke musiek aan groot klok
“Ons het baie navrae ontvang oor die moontlikheid om die Aitsas verder uit te brei deur ook aan die kunstenaars van klassieke musiek erkenning te gee.”
Aitsa-toekennings volstoom terug vanjaar
Afrikaanse liriekskrywers, kunstenaars en vervaardigers van musiekproduksies sal vanjaar weer vir 12 verskillende kategorieë kan inskryf.
‘Onse Mimi’ op Aitsas vir lewensbydrae vereer
“Mimi het Afrikaans gebly en haar voete op die grond gehou. Sy versinnebeeld wat elkeen van ons droom om te wees.”
Aitsas 2022: En die wenners is…
Twee spesiale kategorieë vir die suksesvolste Afrikaanse liedjie deur ʼn mans- sowel as ʼn vrouekunstenaar is ook aangekondig.
Aitsas wil dié Kersfees besonders maak vir bejaardes
“Baie bejaardes is alleen tydens die Kerstyd met absoluut geen vooruitsig om geskenkies saam met geliefdes oop te maak nie.”
Aitsas: Rekordgetalle wys Afrikaanse publiek se steun
Die getal inskrywings het vanjaar met 35% toegeneem.
Aitsas 2022: Jou laaste kans om te stem
Lede van die publiek het nog tot 16 November geleentheid om vir hul gunstelinge te stem.
Demi Lee, Irene-Louise en kie vir gesogte Aitsa benoem
ʼn Handjievol van die grootste name in die Afrikaanse musiekbedryf is vanjaar vir Aitsa-toekennings benoem in die kategorie vir kunstenaar van die jaar.
Aitsas: Hoe klink Afrikaanse liedjie van die jaar?
Corlea, Reën, Brendan Peyper, Elvis Blue, Spoegwolf, Jo Black en Refentse is almal benoem in die Aitsa-toekennings se kategorie vir Afrikaanse liedjie van die jaar.
Luister: Spesiale aanbiedinge vir Aitsa-kaartjies
Kaartjies, met spesiale aanbiedinge, is nou beskikbaar vir dié glansgeleentheid wat in Pretoria plaasvind.
Instrumentale snitte ook met Aitsa-benoemings vereer
ʼn Musiekstuk hoef nie lirieke te hê om luisteraars te roer of ʼn blywende indruk te laat nie.
Aitsas: Dié agter die skerms ook benoem
Danksy kreatiewe en kundige vervaardigers verbeter die gehalte van Afrikaanse musiek ongetwyfeld deurlopend.
Aitsas: Dié Afrikaanse poptreffers benoem
Oorwurms soos “Vrystaat vlaktes”, “Dina” en “Tekkies brand” is in die kategorie vir popliedjie van die jaar benoem.