ʼn Verlate vragmotor het die polisie na ʼn hoewe in die noorde van Pretoria gelei waar ses mans en ʼn vrou in hegtenis geneem is vir die diefstal van farmaseutiese produkte.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Akasia"
Lesersbrief: ʼn Aangename ondervinding
Ek was vandag by die Akasia-lisensiekantore in Daan de Wet Nelrylaan, Pretoria, om my bestuurderslisensie te hernu. Die kassiere het my humor waardeer en lekker saamgelag en ek het ʼn vriendin raakgeloop wat my ʼn klapsoen en ʼn lekker stywe druk gegee het. Ek is sommer lus en gaan Woensdag wee
Onderhoof sterf 11 weke ná aanval
Johan du Toit (57), adjunkhoof van die Hoërskool Akasia in die noorde van Pretoria, is Dinsdagoggend in die hospitaal oorlede waar hy die afgelope 11 weke behandeling ontvang het sedert hy deur ʼn groep rowers in sy huis oorval is.
Man sterf ná hy uit boom val
ʼn 27-jarige man is Donderdagoggend dood nadat hy uit ʼn boom by ʼn aftreeoord in Akasia, Pretoria, geval het.
Twee kritiek beseer in Pta-motorfietsongeluk
Twee persone is Saterdagaand kritiek beseer nadat ʼn motorfiets ʼn taxi omstreeks 20:00 in Britsweg, Akasia in Pretoria, getref het.
Akasia-motorfietsongeluk eis 2
Twee mense is Vrydagaand in Akasia, in die noorde van Pretoria oorlede in ʼn motorfietsongeluk.
Pa van PTA tydens huisbraak geskiet
Die Akasia-polisiestasie ondersoek ʼn saak van huisbraak nadat ʼn 44-jarige man Woensdag in die vroeë oggendure in die noorde van Pretoria geskiet is.
Man kritiek ná PTA-skietery
ʼn 44-jarige man is in ʼn kritieke toestand in die hospitaal ná ʼn skietvoorval Woensdag in die vroeë oggendure in die noorde van Pretoria.
Gemeenskap treur na GPF-held in rooftog sterf
Die Akasia-gemeenskap, noord van Pretoria, is in rou ná Russell McMicken (62), ʼn lid van die gemeenskapspolisiëringsforum (GPF), die naweek doodgeskiet is toe hy op ʼn noodoproep in Amandasig reageer het.
Pretoria-treine aan die brand gesteek
Twee treine is Donderdagaand omstreeks 22:00 naby Pretoria aan die brand gesteek.