“Die Verenigde State, ons belange en ons bondgenote is veiliger as gevolg van sy dood.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Al Kaïda"
Drie sterfgevalle bevestig in terreuraanval in Kenia
Spesiale magte is later op die toneel ontplooi om die aanvallers uit die kompleks te verdryf.
Koste van Irak-oorlog moeilik geregverdig
Saddam Hoesein was ’n diktator wat baie mense in Irak onderdruk het. Dit is egter moeilik om te motiveer hoe die chaos, lewensverlies en koste van die afgelope 15 jaar se gebeure in Irak geregverdig kan word.
Ontvoerde SA’ner in Al-Kaïda-video
ʼn Stem op die video sê: “Geen werklike onderhandelinge het nog begin om jul kinders te red nie.”
SA sukkel om gyselaars se vrylating te verseker
Gift of the Givers, Suid-Afrika se rampverligtingsorganisasie, het Woensdag gesê hy sukkel steeds om die vrylating te verseker van Steve McGown, wat al vyf jaar lank deur Al-Kaïda-militante in Timboektoe, Mali, gevange gehou word.
[Foto’s] Burkina Faso: Gyselaars bevry uit Ouagadougou-hotel
Owerhede van Burkina Faso en Frankryk het Saterdag kragte saamgespan om ʼn luukse hotel oor te neem nadat al-Kaïda-militante dit Vrydagaand beset en ʼn onbekende aantal gyselaars doodgemaak het.
Keniaanse kusdorp aangeval; minstens 48 dood
Minstens 48 mense is dood nadat vermeende Al-Sjabaab-rebelle op die Keniaanse kusdorp Mpeketoni toegesak het.
Twee Denel-werkers sterf in Somalië
Twee Suid-Afrikaners wat vir Denel, ‘n maatskappy wat verdedigingstoerusting vervaardig, werk, is Woensdag dood tydens ‘n ontploffing in Somalië.
Regering praat oor Al-Qaeda-gerugte
Beweerde Al-Qaeda-aktiwiteit in Suid-Afrika word wel ondersoek.
Nuuskommentaar: Al-Qaeda in SA
Te midde van berigte oor nuwe diensleweringsproteste het nog ‘n brokkie nuus wat die land nie kan bekostig nie, Suid-Afrika getref – berigte oor beweerde Al-Qaeda-opleidingskampe in Suid-Afrika.
SA se Al Qaeda-ondersoek glo gestaak
Die Demokratiese Alliansie (DA) wou Maandag weet waarom ‘n ondersoek na Al-Qaeda-aktiwiteit in Suid-Afrika gestaak is.