“Ek loer soms in die truspieël en sien al die honde wat agter sit. Dan dink ek by myself, ek kan nie glo ons doen dit vir ʼn lewe nie.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Alaska"
SA man van nog ʼn moord in Alaska aangekla
Brian Steven Smith (48), die Suid-Afrikaner wat vroeër die maand in Anchorage, Alaska, in hegtenis geneem is vir moord, word nou van nog ʼn moord aangekla.
SA man vas in Alaska ná hy glo moor en dit verfilm
Volgens die polisie het ʼn reeks vreemde gebeure tot Brian Smith (48) se inhegtenisneming gelei.
SA’ner, suster en swaer sterf in vliegtuigongeluk
Botha en sy vrou het Alaska besoek as deel van hul 20ste huweliksherdenking.
[Foto’s] 1 000 km, 1 000 sleehonde oor Alaska-wildernis vir gedenkrit
ʼn Kakofonie het weergalm oor die Alaska-wildernis terwyl meer as 1 000 honde weggespring het in vanjaar se Iditarod-honderesies wat jaarliks in dié deelstaat van die VSA gehou word.
Alaska: Oorskot moontlik dié van vermiste gesin
Menslike oorskot wat in ʼn woud in die suide van Alaska gevind is, is moontlik dié van ʼn gesin wat tien maande gelede spoorloos verdwyn het.
Video: Vliegtuig land amper op walvis
‘n Seevliegtuig het amper bo op ‘n walvis geland in Alaska.
50-jarige herdenking van reuse aardbewing en tsunami
Die tweede grootste aardbewing wat ooit gemeet is, en wat ongeveer twee keer so sterk was as die aardbewing en tsunami wat soveel dood en verwoesting in Japan aangerig het, se 50ste herdenking word Donderdag met verskeie geleenthede in die VSA gedenk.
Ma vereer vir heldedaad ná vliegtuigongeluk
ʼn Ma moes haar vyf maande oue baba se lykie agter laat en ongeveer 1.6 km in onbegaanbare terrein en sneeu aflê om ʼn reddingspan te help om by ʼn vliegtuigongelukstoneel in Alaska uit te kom.
Video: Man oorleef ná hy 26 uur in vishouer dobber
‘n Jong visserman wat 26 uur in ‘n plastiese vishouer rondgedobber het voor hy gered is, is Woensdag aan die kus van Alaska uit die see gered ná sy boot gesink het.