Albert Maritz gesels met Maroela Media oor “Binnelanders”, sy pa se impak op sy loopbaan en sy rustige lewe in Melkbosstrand.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Albert Maritz"
Albert Maritz: Springlewendig en gesond
Vir die Malans van ‘Alles Malan’ was dit’n reuseslag om hul patriarg te verloor, maar in werklikheid is Albert Maritz, wat dié rol vertolk, op 61-jarige ouderdom nog fiks en gesond.