Die hooggeregshof in Pretoria het Woensdag Albert van Vuuren (45) se skuldigbevinding aan die moord op sy vrou ter syde gestel weens die polisie se versuim om die moord behoorlik te ondersoek.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Albert van Vuuren"
Moord dalk nooit opgelos oor polisie se brouwerk
Albert van Vuuren (45), ʼn drankwinkelbestuurder van Bronkhorstspruit wat tot lewenslange tronkstraf gevonnis is vir die moord op sy vrou Monica, hoor dalk volgende week of hy ʼn vry man gaan wees.