Hannah Gutierrez het geen berou oor die dood van Halyna Hutchins tydens die verfilming op die stel van die Western-fliek in Oktober 2021 getoon nie, het ʼn Amerikaanse hof bevind.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Alec Baldwin"
‘Rust’-wapenbewaarder wel skuldig aan manslag
Die hof het ook gehoor hoe sy herhaaldelik versuim het om aan basiese veiligheidsreëls te voldoen.
Alec Baldwin pleit onskuldig ná skietvoorval
Sou hy egter nou deur die jurie skuldig bevind word, staar tot 18 maande tronkstraf hom in die gesig.
Alec Baldwin aangekla ná skietvoorval op filmstel
“Niemand is bo die wet verhewe nie, en almal verdien geregtigheid.”
Alec Baldwin-skietery ‘’n ongeluk’ – verslag
Aanklaers het nog nie besluit of enige aanklagte in die saak aanhangig gemaak sal word nie.
Vervaardigers beboet oor skietery op filmstel
Owerhede sê vervaardigers van die fliek Rust se “duidelike onverskilligheid” teenoor vuurwapengevare het uiteindelik tot die dood van Halyna Hutchins gelei.
Polisie kry groenlig om Baldwin se selfoon na te gaan
Die foon bevat glo belangrike e-posse en teksboodskappe wat aan en van Baldwin gestuur is en betrekking het op die produksie van die rolprent.