Thulas Nxesi, minister van arbeid en indiensneming, het Sondag ʼn lys vereistes bekend gemaak waaraan werkgewers moet voldoen wanneer hulle bedrywighede hervat.
Alles vir die sleutelwoord "algehele afsondering"
Kenners: Hef verbod op rook op
Kenners aan die Universiteit van Pretoria (UP) meen die regering se verbod op sigarette het tot gevolg dat rokers en die regering nou die vrugte pluk van ʼn vergiftigde boom.
Mediasie met regering gevra oor inperkingsregulasies
“Ons deel die heersende openbare sin vir dringendheid oor die huidige ekonomiese en ontvouende humanitêre krisisse, maar die realiteit is dat litigasie op sy vinnigste oor etlike weke eers ʼn uitslag kan oplewer.”
‘Dronk motoris’ ry glo 2 polisiebeamptes dood
“Die ontydige heengaan van ons twee kollegas is inderdaad ’n bitter pil om te sluk.”
Brooklyn-teater hou inperkingsmusiekfees
Brooklyn-teater nooi kunstenaars uit om deel te neem aan hul musiekfees wat op Sondae om 17:00 uitgesaai word.
Premier kap regulasies na klagtes oor besige promenade
Die premier van die Wes-Kaap meen dié regulasies is nie deurdink nie en toon ʼn gebrek aan gesonde verstand.
Pretoria-polisiebeampte by padblokkade vas
Die beampte het hom glo hewig verset teen inhegtenisneming, maar is uiteindelik in hegtenis geneem nadat bystand ontbied is.
Batsa dreig met regsaksie oor tabakverbod
Nkosazana Dlamini-Zuma het tot Maandagoggend om die verbod op die verkoop van tabakprodukte op te hef, sê British American Tobacco South Africa.
Die varsgebak van vriendskap
Dus, eensklaps, begin ’n nuwe lewe op die platteland, tussen vreemdes. ’n Inkommer wat doekvoet stap en haar plek moet vind onder abnormale omstandighede.
Foto’s: Strate, winkels kry weer lewe
Flukse Suid-Afrikaners het Vrydagoggend weer die strate ingevaar om te oefen terwyl ander in lang rye buite winkels gestaan het.
Namibië begin afsonderingsregulasies ophef
Hoewel Namibië nog geen nuwe Covid-19-gevalle in byna ’n maand aangemeld het nie, sal dié land se afsonderingstydperk nie summier opgehef word nie.
SA’ners kan eenmalig sonder permit reis
Diegene wat moet terugkeer huis toe word vir die volgende week daardie geleentheid gebied.
So wil regering munisipaliteite finansier tydens afsondering
“Ons wil weet watter munisipaliteite kry hoeveel van hierdie R20 miljard, en hoekom.”
Covid-19: Só lyk jongste statistiek
Die Covid-19-getalle het sedert Woensdag met 297 toegeneem.
DKD: Nóg korrektiewe beamptes toets positief
Altesaam 144 gevalle van Covid-19 is tot dusver by korrektiewe sentrums landwyd aangemeld.
Universiteite, kolleges bly eers gesluit
“Die risiko vir die verspreiding van die virus is net te groot om toe te laat dat miljoene studente na hul kampusse terugkeer.”
Leerders eers in Junie terug skool toe
“Hierdie besluite is geneem om die 2020- akademiese jaar te beskerm, maar ook om te verseker dat skole nie bydra tot die verspreiding van Covid-19 nie.”
Innibos Kunstefees tot dán uitgestel
“Ons wil eerder nou proaktief optree en planne beraam sodat Innibos, al is dit in ’n verkorte en ietwat afgeskaalde gedaante, kan voortgaan.”
37 keer meer kinders kan van wanvoeding sterf as van Covid-19, meen verslag
Daar is ʼn beduidende verskil in die infeksiefataliteitskoers van Covid-19 vir mense jonger as 50 jaar vergeleke met mense 50 jaar en ouer, en daarom moet verskillende strategieë vir verskillende ouderdomsgroepe ontwikkel word, luidens die verslag.
Nuwe TV-kanaal vir leerders
Leerders sal deur middel van digitale televisie, aanlyn video’s op YouTube en ander platforms toegang tot dié materiaal verkry.