“Enige poging om vanjaar se syfers met dié van verlede jaar te vergelyk, sal ʼn sinlose oefening wees.”
Alles vir die sleutelwoord "algehele afsondering"
Buurt- en plaaswagte: Cele weier patrollies
Talle buurtwagkomitees en lede van die publiek het Cele versoek om die funksionering van veiligheidstrukture te heroorweeg.
Duisende in Kaapstad oortree regulasies
Daar is ook tot op hede 23 092 eenhede sigarette en 529 eenhede alkohol gekonfiskeer.
Weermagondersoek ná man se dood
“Mense moet tuis bly. Hulle moenie uitgaan om te gaan kyk wat die soldate in die strate doen, of om hulle uit te lok nie.”
‘Heroorweeg sekere regulasies of verwag reaksie’
“Dit was ʼn geleentheid wat hulle gemis het en nou loop ons die gevaar om die aanvanklike welwillendheid en ondersteuning vir die nakoming van die afsonderingstydperk te verkwis.”
ANC-raadslid in sop oor sy glo partytjie hou
Die betrokke raadslid is ook ʼn lid van die raad van trustees van Brand South Africa, wat deur die regering befonds word en ten doel het om die land se beeld te bevorder.
Onderwysdepartement stel korter vakansies, minder eksamens voor
Hier is die onderwysdepartement se plan om die 2020-skooljaar te red.
Skole moet ‘binnekort’ vir 2020 hervat – kenners
Talle ouers betaal nie meer skoolfonds nie en skole trek swaar sonder dié inkomste.
Afsondering: Ouers nader hof oor besoek aan siek dogter
Die dogter ly aan ʼn outo-immuunsiekte.
Honderde SA’ners al terug by die huis
Dirco doen alles in sy vermoë om dié Suid-Afrikaners veilig terug huis toe te bring.
Droogteramp in Noord-Kaap duur voort
“Die sneeubaleffek van ʼn landbou-ekonomie op die platteland wat tot niet gaan, is enorm.”
Dié sektore mag nou weer werk
“Die afsondering kan nie skielik opgehef word nie. Dit sal eerder geleidelik moet gebeur.”
Oupa samel duisende rande in met ‘Tour de Lockdown’
Die “fietsren” was ten bate van mense wat aan seldsame siektes ly.
Afsondering: Studente is bekommerd oor prakties
Universiteite doen alles moontlik om studente by te staan, maar sommige studente vrees hulle sal die jaar moet herhaal.
Foto’s: Diere baljaar in besoekerlose wildtuin
Die diere is slim en het agtergekom daar is nie toeriste nie.
Mapstieks! Apie vlieg ʼn vlieër in dié video
Miljoene mense moet binnenshuis bly om die verspreiding van die koronavirus te voorkom, maar dit lyk of diere buite hul gate uit geniet.
Covid-19-samevatting: Personeel by Tigerbrands toets positief
Twee ander Afrika-lande het intussen ’n tydperk van afsondering aangekondig of verleng.
TLU skep aanlyn mark vir boere
Die verbruiker kan direk met die boer oor die produkte gesels om ’n transaksie te beklink.
Afsondering: Diere-organisasies trek swaar
Diere-organisasies het reeds die afgelope drie weke derduisende rande in geldskenkings en aannemingsfooie verloor.
Mboweni oor ekonomiese beleidsbesluite in korona-mynveld
Die Suid-Afrikaanse ekonomie kan vanjaar glo met ʼn verbysterende sowat 6% krimp.