Sedert die landwye afsondering op 26 Maart begin het, is die parlement fisiek en funksioneel gesluit.
Alles vir die sleutelwoord "algehele afsondering"
Covid-19-samevatting: SAL bring meer as 300 SA’ners van Miami terug
Die SAL het Woensdag die eerste keer in meer as 20 jaar weer na Miami gevlieg.
Covid-19: Nóg gevangenes toets positief
Nóg drie gevangenes en een korrektiewe beampte by die korrektiewe sentrum in Oos-Londen het positief getoets.
VF Plus dien ook voorstelle in vir ‘slim’ afsondering
Skryfbehoeftes moet as noodsaaklik verklaar word en landbou-aktiwiteite soos veeveilings moet met toepaslike maatreëls toegelaat word.
Verdere daling in brandstofprys verwag
Dié daling kom in ʼn tyd waarin motoriste en sakeondernemings aansienlik ingeperk is in die manier waarop hulle hul voertuie aanwend.
SA sendelinge in Wes-Afrika smeek om hulp
Die sendelinge het R14 000 betaal vir ʼn vlug van Ghana na Suid-Afrika, maar het die vlug verpas omdat hulle nie die grens kon oorsteek nie.
Minister lag hofaansoek oor staatshulp af
AfriForum sê die minister moet haar kommunikasie met die staatsprokureur opknap en haar van die hofreëls tydens algehele afsondering vergewis.
Pleidooi aan minister: Heropen voedingskemas by skole
“Kinders gaan na alle waarskynlikheid al meer van ʼn betroubare bron van voedselverspreiding afhanklik wees.”
Polisie oorweeg skrywe oor vuurwapenlisensies
AfriForum vra dat ’n uitstelperiode aan vuurwapenlisensiehouers oorweeg word.
Covid-19-samevatting: Afsondering in Namibië, Uganda verleng
Duisende winkels het intussen in Oostenryk heropen nadat die land sy regulasies ná sowat ’n maand verslap het.
Valke trek ‘permit-smous’ vas
Die Valke was met die verdagte in verbinding onder die voorwendsel dat hulle ook ’n permit wou aanskaf.
DA vra dat afsondering vinniger uitgefaseer word
“Om die koronavirus-epidemie te oorwin, gaan ʼn marathon wees – nie ʼn naelloop nie.”
Reserwebank verlaag wéér repokoers
Die bank verwag dat die bruto binnelandse produk vanjaar met 6,1% sal inkrimp.
Covid-19-samevatting: Verskeie personeellede by hospitaal toets positief
Sowat 100 Suid-Afrikaners is intussen vanuit Ghana na Suid-Afrika gerepatrieer.
Afsondering: Ma reeds weke van tieners geskei
“Dit is moeilik vir sulke jong kinders om aan huis van wildvreemde mense te wees.”
Minstens 41 vas ná skole in Gauteng geplunder is
Die polisie in Gauteng het sedert Maart 2020 reeds 41 persone in hegtenis geneem in verband met die inbrake en brandstigting by skole in Gauteng.
Minstens 183 skole landswyd gevandaliseer
Daar is landswyd by minstens 183 skole ingebreek en duur toerusting gesteel sedert die Covid-19-afsonderingsperiode ingestel is.
Gesondheidskomitee waarsku teen opheffing van drankverbod
Die voorsitter van die portefeuljekomitee oor gesondheid, dr. Sibongiseni Dhlomo, maan pres. Cyril Ramaphosa om versoeke te ignoreer om die verbod op alkoholverkope op te hef.
Sien om na jou geestesgesondheid tydens Covid-19
Daar is toenemende kommer oor die ingrypende veranderinge wat Covid-19 veroorsaak in ons lewe, gemeenskap en ekonomie. Geleerdes is veral bekommerd oor die psigologiese effek van die pandemie op veral bejaardes, kinders en tieners, minderbevoorregtes en gesondheidswerkers.
Ramaphosa betreur geweld tydens afsondering
Pres. Cyril Ramaphosa het Maandag, in die derde week van die Covid-19-afsondering, ʼn toename in die geweld teen vroue en vandalisme van staatseiendom betreur.