Solidariteit nooi ook werknemers om met hul eie oplossings vorendag te kom om aan te hou werk tydens afsondering.
Alles vir die sleutelwoord "algehele afsondering"
Só kan regering Covid-19-lyers naspoor
Die polisie en intelligensiedienste gebruik lankal selfoontegnologie om mense se bewegings en kommunikasie te monitor.
Nuuskommentaar: Oordrewe wetstoepassing tydens afsondering pla
As iemand tydens sommer met R5 000 beboet word omdat hy sy eie sypaadjie skoonmaak, raak dit ʼn bietjie belaglik.
Afsondering: Woede oor pa, dogter in see swem
Die pa en dogter het in die see by Ballito gaan swem sonder enige lewensredders teenwoordig.
Winkelier al sy drank kwyt ná beweerde oortreding
Die drankwinkeleienaar kon nie sê wanneer die laaste transaksie in die winkel gedoen is nie.
Virseker skenk R1 miljoen aan Solidariteit Beweging se noodfonds
“Ons mag nie toelaat dat ons kwesbare groepe en kinders tydens die krisis swaarkry nie.”
Aanlyn in afsondering: Word ’n verantwoordelike digitale burger
Rianette Leibowitz, ʼn digitale ouerskap-mentor en stigter van SaveTNet Cyber Safety, meen dit is nou ʼn ideale tyd vir gesinne om ʼn paar belangrike aspekte oor hulle aanlynteenwoordigheid te bespreek.
Agt wenke om die afsonderingstydperk te oorleef
Na gelang van hoe jy daarna kyk, kan dit vir jou positief of negatief wees. Daardie keuse sal jy dus self moet maak. Ons hier by Bid is Braaf het dit goedgedink om ’n paar wenke op te stel oor hoe jy hierdie staat van afsondering kan oorleef:
Wynvat-man nou ‘op ander manier’ ingeperk
“My hele lewe het verander. Ek het nie gedink om in ʼn wynvat te sit gaan my fisiek beïnvloed nie.”
Covid-19: Stadige styging dalk stilte voor die storm
Kenners meen Covid-19-gevalle en sterftes sal binnekort begin toeneem namate meer mense getoets word.
‘Noodsaaklike diens’-kansvatters dalk vervolg
Sjebiens, pizza-plekke en selfs ʼn koekwinkel het aansoek gedoen om as noodsaaklike diens geklassifiseer te word.
Covid-19-samevatting: Eerste Duitsers vanaand gerepatrieer
Byna 2 000 toeriste het verkies om in Seychelle aan te bly toe die laaste repatriasievlug vandeesweek vanuit dié land vertrek het.
Groot pret! Herskep meesterstukke in jou eie huis
Verveeld by die huis? Hier is iets waaraan die hele gesin kan deelneem!
Covid-19 verwoestend vir plaaslike motorbedryf
Weens algehele afsondering in Suid-Afrika het die plaaslike motorbedryf ook tot stilstand gekom.
Afsondering: Pa en dogter wat kamp ‘verdwyn’
Die pa en dogter het glo besluit om in ’n afgeleë gebied te gaan kamp tot die afsonderingstydperk opgehef word.
Skenk steeds bloed, pleit SANBS
Honderde bloedskenkveldtogte is tot dusver gekanselleer wat tot ʼn verlies aan duisende eenhede bloed gelei het.
Regering gee duidelikheid oor sigarette
Meer as 2 000 Suid-Afrikaners is reeds in hegtenis geneem vir die oortreding van die regulasies.
Afsondering: Talle in Kaapstad oortree regulasies
Drankwinkels wat die regulasies oortree kan tot R100 000 boete opgelê word.
Afsondering: Wes-Kaap gaan dalk sigarette verkoop
Die landswye regulasies met betrekking tot begrafnisse en die bedryf van taxi’s het ook verander.
Covid-19-samevatting: Kliniek gesluit ná verpleegster positief toets
Die direkteur-generaal van die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) is vol lof vir Ramaphosa se leierskap te midde van die Covid-19-pandemie.