Die Raad vir Eiendomsagentskapsake (EAAB) het ʼn stel riglyne gepubliseer om werkgewers, werknemers en die publiek in kennis te stel hoe sake veilig gedoen kan word tydens die Covid-19-pandemie.
Alles vir die sleutelwoord "algehele afsondering"
SA ekonomie stort ineen tot onder 2008/09-krisisvlakke
Suid-Afrika is tans veel slegter daaraan toe as wat die geval was tydens die ekonomiese krisis van die laat 2000’s, sê die sakegroep Sakeliga.
Nxesi se ooreenkoms kan salonne verwoes, sê DA
Die Demokratiese Alliansie het gesê Thulas Nxesi, die minister van indiensneming en arbeid, se kollektiewe bedingingsooreenkoms met niepartye sal die skoonheidsbedryf die nekslag toedien.
LekkeSlaap-verslag: Impak van Covid-19 op die toerismebedryf
ʼn Opname deur LekkeSlaap werp lig oor die impak van die Covid-19-afsonderingsperiode op die toerismebedryf.
Lus vir gholf? Gaan slaan gerus af
Voordat hulle kan heropen sal daar van gholfbane verwag word om aan streng gesondheidsmaatreëls van die departement van sport te voldoen.
Hof sit nou eers Maandag oor haarkappers
“Die regering sal ook die geleentheid kry om die heropening van die sektor te heroorweeg.”
Afsondering: Nuwe sportregulasies ‘irrasioneel, teenstrydig’
“Ons raak nou moeg vir die regering se arbitrêre regulasies wat geen grondslag in navorsing het nie.”
DA môre in hof oor haarkappers
Die opposisieparty meen die verbod op persoonlike versorgingsdienste is teenstrydig met die Grondwet.
Aansoek om appèl teen afsonderingsuitspraak ingedien
“Enige ander hof gaan tot ʼn ander slotsom kom as Davis.”
Covid-19-samevatting: Agterstand met toetse
Daar is ook ’n groot afname in die aantal doktersbesoeke sedert die begin van die Covid-19-pandemie.
Covid-19-statistieke: Getal gevalle, sterftes en toetse gedoen
Nog 48 Covid-19-verwante sterftes is in Suid-Afrika bevestig.
Appèlhof toe oor ras-kriterium vir hulp
“Die virus diskrimineer nie op grond van ras nie en hulp mag ook nie. Ons is van mening dat ’n hoër hof tot ’n ander gevolgtrekking sou kom.”
Riglyne gefinaliseer om haarkappers weer oop te maak
Die vakbond Uasa werk saam met die bedingingsraad en werkgewers om seker te maak skoonheidsalonne kan so vinnig as moontlik weer hul deure oopmaak.
Afsondering: Mense gaan sterf weens ‘gebroke ekonomie’
Kenners sê nou veel minder Suid-Afrikaners gaan aan Covid-19 sterf as wat aanvanklik vermoed is.
Gestrandes in SA: ‘Hier is niks meer vir ons oor’
Die visumsentrum wat die Suid-Afrikaners se visum- en paspoortaansoeke vir die Verenigde Koninkryk hanteer, is steeds gesluit.
Solidariteit in hof oor kleuterskole
Solidariteit en die SOS het van die hof versoek dat die saak so vinnig as 23 Junie op die rol geplaas word.
Nóg bewyse dat skole maar kan heropen
Navorsing uit ander lande bewys leerders steek mekaar nie aan nie.
Ramaphosa ‘nie seker’ wanneer tabakverbod opgehef word
Die president kon ook nie sê op grond van watter bewyse die rookverbod ingestel en verleng is nie
Skole: Maimane se hofaansoek van die hand gewys
Mmusi Maimane meen dit is onverantwoordelik van die minister om skole nou al te heropen.
Vlugte tydens vlak 3: Hier’s wat sakereisigers kan verwag
Lees hiér alles oor vliegtuigkaartjies, veiligheidsmaatreëls in vliegtuie en hoe gereeld vlugte by lugrederye beskikbaar sal wees.